ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 11, 2019

Oud- Suid Afrikaners vermy SA

Uitgeweke Suid Afrikaners of te wel emigrante se lus om terug te keer na die land het ‘n laagtepunt bereik. In ‘n verslag van HSBC Expat Indeks is die land…

Trein ongeluk kos miljoene rand

Die waarheid is uit. Kommunikasie probleme tussen die treindrywer en die kontrole beampte van Spoornet het die ongeluk by Mountain View veroorsaak toe twee treine gebots het. Die treindrywer het…

Discovery verander toelatings vereistes

Die mediese skema Discovery het op ‘n baie laat stadium aangekondig dat pasiënte wat by sekere hospitale inteken nou ‘n ekstra R5000  sal moet opdok of na ‘n goedgekeurde kliniek…

Drie metro lede vas

Drie lede van die Johannesburgse Metropolisie sit in die selle in Hillbrow nadat hulle ‘n Kongolese winkel eienaar wou omkoop. Hulle het R20,000 geëis by die winkeleienaar wat daarvan verdink…

Unisa sluit sy deure

Onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid het op ’n dooipunt uitgeloop en het die owerheid besluit om eerder sy deure tydelik te sluit….

Ramaphosa adviseurs dros

Cyril Ramaphosa se adviseurs wat hy onlangs aangestel het om die gemors van Eskom op te los met konstruktiewe advies, is stadig maar seker aan die dros. Sy aangestelde span…

Schweizer skool fiasko duur voort

Verskeie blanke ouers het besluit om hulle kinders uit die Laerskool Schweizer-Reneke te haal kort nadat ’n gegons op die sosiale netwerk begin is. Die Wes-Transvaalse skool het in die…

Nasionaliste sien koms van “Nuwe Europa”

Die Italiaanse Minister van Binnelandse Sake, Matteo Salvini, het tydens sy ontmoeting met die Poolse nasionaliste gesê die koms van ’n Nuwe lente vir Europa” word moontlik as die Frans-Duitse…

Franse vegvliegtuig verdwyn van radar

Ernstige kommer heer in die Franse Lugmag nadat ’n Mirage 2000D vegvliegtuig  met twee vlieëniers aan boord van die radarskerms verdwyn het. Die vliegtuig met ’n manlike en een vroulike…

Le Pen oortref President Macron

Marine Le Pen se nasionalistiese party, Rassemblement National (RN) staan aansienlik sterker as die omstrede Franse president se La République En Marche party volgens die jongste peiling in Frankryk. Die meningsopname wat…

Nasionalisme groei in Pole

Te midde van die geweldige druk wat die nasionalistiese regering ondervind uit die liberale kamp van die Europese Unie, en ook die amptelike opposisieparty, groei die steun vir die regering….

Sosialiste van Europa paniekbevange

Die sosialiste in Europa raak toenemend paniekbevange om die komende verkiesing van lede vir die Europese Parlement aan te wys. Met die reuse groei in nasionalisme wat regoor die kontinent…

Indiese stam sel deurbraak bevraagteken

Die organiseerders van die Indiese Wetenskap Kongres het hulle kommer uitgespreek oor die eise wat sekere wetenskaplikes van die land maak dat hulle ’n deurbraak met stamselle gemaak het. Die…