ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 9, 2019

’n Nuwe land

Baie gedagtes is die afgelope kwart eeu deur Boere Afrikaners geopper oor waar en hoe die volk weer in vryheid kan leef as ’n onafhanklike nasie. Verskeie volke van die…

Nuusflitse

Kokaïen in PE Die Valke het beslag gelê op kokaïen ter waarde van R720 miljoen.  Die dwelms is gevind in ‘n  skeepvrag houer op  ‘n skip in die Port Elisabeth…

Onderwys departement sluit kantoor

Na die Gautengse Departement van Onderwys sy beuel geblaas het oor die “goeie” matriek uitslae, het gebeure daarna die wenkbroue laat lig. Die moontlikheid is glo geopper dat Panyaza Lesufi…

SAL leen R3,5 miljard

SAL het ‘n verdere R3,5 miljard lening aangegaan om die “sinkende” entiteit tot einde Maart in die lug te hou. ‘n Verdere R15,2 miljard word glo verder benodig binne die…

ANC verdeeldheid loop hoog

In hofdokumente deur die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat word beweer dat kontrak geld wat teen kunsmatig verhoogde pryse deur die polisie toegeken is aan Brainwave Projects, gekanaliseer is om stemme…

SA sokker verloor bod

Die Afrika Sokker Beker byeenkoms van 2019 sal deur Egipte aangebied word.  Egipte het die bod gewen teen die enigste ander land nl. Suid-Afrika na Cameroon se onttrekking. SAFA se…

Noord-Transvaal het Bek-en-klouseer

Die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery het erken dat voorvalle van Bek-en-klouseer ondersoek word wat klaarblyklik in die omgewing van Vhembe gevind is. Vhembe is ’n deel van die…

Universiteite en regering gedreig

Die woordvoerder van die radikale vêr-linkse EFF se sogenaamde Studente Kommandeur het tydens ’n perskonferensie gesê die regering moet registrasie fooie by universiteite afskaf. ’n Reeks eise is gestel, wat…

President Bolsonaro kap Omgewings agentskap

President Jair Bolsonaro het op die sosiale netwerk gesê die land se Omgewings Agentskap het die belastingbetalers finansieel benadeel. In reaksie daarop het die woordvoerder die president beskuldig dat hy…

Kim Jong-Un besoek Sjina al weer

Die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un het weer ’n besoek gebring aan Sjina vir ’n ontmoeting met die land se president Xi Jinping. Dit is die vierde besoek aan…

Tesla bou Mega fabriek in Sjina

Vier jaar van beplanning is vir die Suid-Afrikaans gebore eienaar van die Tesla motor maatskappy verby, en nou word ’n mega aanleg in Sjina opgerig. Dit sal die grootste motor…

Tiener seun ondervra oor Twitter

’n Negentienjarige seun in Duitsland word vir ondervraging aangehou deur die polisie na aanleiding van die kuber-kraak op Duitse politici. Die kuber krakers het al die politici in Duitsland se…

Regter van Venezuela vlug na VSA

’n Voormalige hooggeregshof regter van Venezuela was verplig om die land uit te vlug weens die optrede van die diktator, president Maduro wat in omstredenheid gehul is. Die rgter se…

Honderde onderwysers nodig in Vlaandere

Daar bestaan tans sowat 1,500 vakatures vir onderwysers in Vlaandere wat ’n verdubbeling is teenoor die omstandighede ’n jaar gelede. Die ernstige tekort het ook ’n invloed op Suid-Afrika waar…

Opspraakwekkende deurbraak in landbou

’n Deurbraak op die gebied van landbou wat pas gemaal is in Amerika met gewas tegnologie word beskou as die mees geslaagde deurbraak ooit. Die tegnologiese vordering is in die…