ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: January 8, 2019

Nuusflitse

Ons sal diens lewer – miskien later. Ramaphosa is op sy Natal toer om kiesers te lok en in Margate het hy aan lede gesê dat die ANC diens sal…

Wildtuin hek gesluit

Protesteerders het veroorsaak dat die Numbi hek van die Kruger Nasionale Park Maandag  gesluit moes word. Stukke glas en brandende bande versper die ingang sodat motors nie daar kan beweeg…

Durban belas inwoners met R20 miljoen

Twee standbeelde van terroriste gaan opgerig word in Durban teen ‘n koste van R20 miljoen. Nelson Mandela en Oliver Tambo gaan op die wyse “vereer”  word om sodoende swart eenheid…

Verkiesing en matriekuitslae

Net voor die 2004 verkiesing het die matriek slaagsyfer van 2003 gestyg na 78,3 en sopas net voor die 2019 verkiesing spring die syfer na 75,1%.  Onderwys is volgens politieke…

Evkom eis 45% verhoging van tariewe

Evkom se aansoek by Nersa sal volgende week in Kaapstad aangehoor word. Nersa het rees ‘n 4,41% verhoging goedgekeur, maar nou eis Evkom 15% per jaar oor die volgende drie…

Druip ons dan brand ons

Twee skole is Natal is afgebrand, waarskynlik deur leerlinge wat die pas afgelope matriek eksamens gedruip het Die Mvuzo Hoërskool in Pietermaritzburg  is in 2017 geopen en sedertdien het dit…

Universiteite stormloop begin

Met die duisende matrikulante wat sopas geslaag het en boonop Universiteits toelating verkry het, gaan Universiteite en Technikons oorstroom word met nuwe aansoeke en toelatings. Universiteite kan net ‘n sekere…

Woede oor blanke hoof van Denel

Die rassisties “Black Management Forum” (BMF) het gedreig met regs optrede oor die onlangse aanstelling van Daniel du Toit as hoof van Denel. Die wapenvervaardiger het die afgelope dekade al meer…

Geen matrikulante kon slaag nie

Die sogenaamde goeie resultate wat regoor Suid-Afrika behaal is, en nou besing word deur die ANC regering, is slegs die een kant van ’n twyfelagtige situasie. Afgesien van die faktore…

Nuwe politieke leier staan op in Venezuela

Die nuwe leier van die amptelike opposisieparty in Venezuela, Juan Guaido, het met die intrap getoon dat hy die diktator, President Maduro, se taak gaan bemoeilik. Die opposisiepartye beheer die…

Sjinese bevolking skrikwekkend hoog

Projeksies wat tans in Sjina dur die regering gemaak is, toon dat die bevolking in 2029 kan styg tot ’n skrikwekkende 1,4 miljard mense. Die projeksie toon ook dat die…

Suid-Amerika in verset teen Venezuela

Die Latyns-Amerikaanse state se regerings is besig om in verset te kom teen die omstrede president van Venezuela wat sy land ekonomies ten gronde bestuur. Regeringshoofde het dringende versoeke tot…

Grootste Tuna vis slaan rekord

’n Blou fin Tuna vis wat die skaal op 278 kilogram getrek het, is glo ’n nuwe rekord en oortref die vorige rekord met byna die helfte. Die vis wat…

Minder onwettige immigrante na Europa

Nasionalistiese regerings en opposisiepartye het soveel steun gekry vanweë die toestroming van onwettige immigrante na Europa, dat daar ’n 2018 ’n skerp daling aangeteken is. Regerings soos die wankelende koalisie…

Brittanje bestel anti-hommeltuig toerusting

Die Britse hoofstad Londen, het vir sy twee lughawens, Gatwick en Heathrow ’n bestelling geplaas vir anti-hommeltuig toerusting. Die bestelling volg nadat die Gatwick lughawe vir etlike dae lamgelê is…

Wees versigtig met sosiale netwerke

Die gevare en verleenthede wat die sosiale netwerke soos Twitter en Facebook, het weereens na vore gekom toe honderde politici in Duitsland, se besonderhede openbaar gemaak is. Daarbenewens is politieke…