Motor rubriek – Kia Sportage 1,7 CRDi Ignite Plus
Die Kia Sportage was en is een van die gewildste Kia produkte beskikbaar en wanneer daar met eienaars gesels word, word dit bevestig dat die motor nie net betroubaar is…
Die Kia Sportage was en is een van die gewildste Kia produkte beskikbaar en wanneer daar met eienaars gesels word, word dit bevestig dat die motor nie net betroubaar is…
Donateurs vir “Die Vryburger Kinderfonds” het nog net een week kans om inbetalings te doen voordat geïdentifiseerde CVO-skole finansieel gehelp gaan word. Die bestuur van die Kinderfonds doen ‘n beroep…
Brand vernietig motor handelaarskap ‘n Brand by Mc Gee’s Auto in Voortrekkerstraat, Goodwood het minstens 17 voertuie vernietig. Die kantoor perseel is ook in die brand vernietig en skade word…
Die Betalings Vereniging van SA (PASA) het verbruikers aangeraai om hul bankrekenings gereeld na te gaan. Kriminele elemente stel debiet aftrekkings in op kliënte se rekeninge, en in die meeste…
In een jaar het 460 plaas aanvalle Suid-Afrika se blanke bevolking geskud waartydens 64 moorde gepleeg is. Dit beteken dat ‘n gemiddelde van 1,26 aanvalle per dag met ‘n moord…
Mzanele Manyi, vorige segsman van die ANC en eienaar van ANN7 sluiskanaal gaan na berig Woensdag sy wegbreek van die ANC aankondig en dan bekendmaak waar sy politieke tuiste sal…
Jesse Duarte het aangekondig dat slegs persone wat kriminele rekords het gediskwalifiseer sal word om genomineer te word vir die komende parlementere verkiesing. Persone wat beskuldig is van korrupsie of…
President Cyril Ramaphosa is opgestel om sy voorganger, Jacob Zuma, te konfronteer oor sy kommentaar in die openbare media rakende die beleid van die ANC. Ramaphosa wat die ANC se…
Die eksamen van 2018 het menige matrikulant in ekstase oor hulle uitstekende resultate, en die ANC regering is breë bors oor die 78% slaagsyfer wat gereflekteer word. Dit word selfs…
Oostenryk Swaar sneeu neerslae in Oostenryk het ernstige verkeers opeenhopings veroorsaak op van die land se hoofpaaie en vliegtuie is vertraag terwyl treindienste ook nie die tyd roosters kon nakom…
Die Spesiale ontplooiing van Brasilië se prestige Polisiemag het begin met patrolliewerk in die deelstaat Ceara om die beoogde gewelddadige optog van linksgesindes te beheer. Die gewelddadigheid is ’n toets…
’n Groot terugslag het Boyan Slat se operasie see skoonmaak van plastiek goedere getref toe sy ontwerp die gees gegee het en hy moes erken dat sy poging misluk. Die…
Die linkse Demokrate, wat vanaf vanjaar die Huis van Afgevaardigdes beheer met ’n meerderheid van stemme, het by monde van hulle nuut verkose voorsitter gesê die Trump administrasie kan vergeet…
In die komend ses maand sal Roemenië die Europese Unie se presidensie waarneem te midde van die nasionalistiese regering se verdeeldheid oor die aangeleentheid. Roemenië se nasionalistiese regering het die…
Die meerderheid wat President Donald Trump in die eerste twee jaar van sy bewind geniet het in die Huis van Afgevaardigdes, het nou in die hand van die Demokrate beland…
Te midde van die Amerikaners se aggressiewe houding teenoor Duitsland het minstens twee vervaardigers hulle verkope in 2018 verhoog op die Amerikaanse motormark. Die Volkswagen en BMW vervaardigers het gesamentlik…
President Jair Bolsonaro van Brasilië het goedkeuring gegee dat mense in die verskillende staatsdepartemente en ander hooggeplaastes wat nie sy nasionalistiese beskouing ondersteun nie, afgedank kan word. Hy het die…
Nuutste kommentaar