Bolsonaro ingehuldig as Brasilië se president
Op Nuwejaarsdag het Brasilië hul nuut verkose president, Jair Messias Bolsonaro, ingehuldig onder luide applous van sy ondersteuners. Die 63-jaige Bolsonaro het in sy toespraak gesê hy sal hom beywer…
Op Nuwejaarsdag het Brasilië hul nuut verkose president, Jair Messias Bolsonaro, ingehuldig onder luide applous van sy ondersteuners. Die 63-jaige Bolsonaro het in sy toespraak gesê hy sal hom beywer…
Terwyl miljoene mense in die uiterste armoede leef en geen inisiatief het om hulle eie lewensgehalte te verbeter nie, is daar ook die ander miljoene wat met vindingryke optrede in…
Slfoon, dwelms, geld en bier in tronk Die Owerhede het tydens ‘n klopjag op die Westville gevangenis beslag gelê op selfone, dwelms, geld asook tradisionele bier. Die vraag bly steeds…
Die Noord Kaap se dorp Beaufort Wes se water krisis duur voort. Om sake te vererger moes die dorp se water herwinnings aanleg sedert verlede week gesluit word weens kritiese…
Aanvalle op para-medici en brandweer personeel is besig om die sektor se werksaamhede te kniehalter. Aanvalle regoor die land word kort-kort aangemeld en daar is reeds ‘n versoek gerig dat…
Asof hy nie genoeg skade aangerig het in die land nie wil Jacob Zuma nou ‘n sang album uitbring met “struggle” liedere. Die Durbanse Parke, Rekreasie en Kultuur departement steun…
Die dorpie Wupperthal in die Cederberge, wat jarelank ’n sendingstasie was, is die afgelope naweek getref deur ‘n brand. Dit blyk dat 53 huise, ‘n gemeenskapsaal, die biblioteek, asook die…
Die waarheid is stadig besig om uit te kom rondom die Clifton debakel. Kaapstad se Raad het bevestig dat hulle saam met di SAPD en die Wes-Kaapse Polisie-ombudsman sal vergader…
Nkandla se “kinders” moes twee ure wag vir Jacob Zuma se verskyning om te hoor van ‘n kollege en universiteit wat hy daar gaan oprig. Hy het swart kinders gevra…
Koning Goodwill Zwelithini se motor bestuurders dreig weereens om te staak. Die bestuurders wat die koning, sy ses vroue en 60 ander personeel moet rondry tussen sy sewe paleise, kla…
In ‘n “beskaafde” land het daar die afgelope tyd 34 sterftes plaasgevind onder sogenaamde inisiasie gangers. Dit is as gevolg van tradisionele besnydenis wat nog op die platteland plaasvind. Dit…
Die invloedryke Demokratiese Party senator, Elizabeth Warren, het aangekondig dat sy die stryd teen president Donald Trump sal voer in die voorverkiesing van 2020. Warren, met ’n geskiedenis van dosent…
Die veiligheidsmagte van Columbië het met ’n ondersoek begin nadat vermoed is dat President Ivan Duque die teiken is van drie inwoners van Venezuela wat hom wou vermoor. Die polisie…
Die nuut verkose president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het op die sosiale netwerk gesê dat hy sal sorg vir makliker wetgewing om vuurwapens te besit. Te midde van die huidige…
Die Europese Unie (EU) en Japan wil binnekort die wêreld se grootste blok vorm as vrye handel gebied, maar die status kan moontlik van korte duur wees. Die EU beplan…
’n Europese filosoof en politieke ontleder sê die moontlikheid dat president Donald Trump vir ’n tweede termyn herkies word, is baie groot. Die opmerking volg nadat ’n ontleding toon dat…
Natuurrampe, waarvan sommige toegeskryf word aan klimaatsveranderings, kos die wereld miljarde Rand elke jaar, en 2018 was ’n jaar met groot omwentelinge. Die Britse hulporganisasie, Christian Aid, het bereken dat…
Die polisie in Duitsland het die afgelope week meer as 9 metrieke ton dwelm middels in die noorde van die land vernietig. Die dwelmmiddels is gedurende die afgelope twee jaar…
Die vorige eienaar van die woonhuis waarin Adolf Hitler gebore is, eis nou sowat 1,5 miljoen euro vergoeding as kompensasie. Oostenryk het beslag gelê op die eiendom nadat bewerings gemaak…
Nuutste kommentaar