Bosasa se ruimhartigheid
Die voormalige werknemer van Bosasa, Frans Vorster, het breedvoerige inligting verstrek van hoe die maatskappy beweerde omkopery hanteer het met seniors in Korrektiewe Dienste. Hy sê die Departement se amptelike…
Die voormalige werknemer van Bosasa, Frans Vorster, het breedvoerige inligting verstrek van hoe die maatskappy beweerde omkopery hanteer het met seniors in Korrektiewe Dienste. Hy sê die Departement se amptelike…
In ’n dokumentêre weergawe het ’n sogenaamde gesaghebbende van die “Sundance Festival” met ’n veldtog begin om blankes in Suid-Afrika verder te diskrediteer in die internasionale gemeenskap. Volgens die stukke…
Ons kan dit nie alleen doen nie Skielik word daar erken dat Prasa se bestuur nie by magte is om probleme en veiligheidsake alleen te hanteer volgens Prasa se Groep…
Met die ANC se loodsing van hul verkiesings manifes is daar gepleit dat Tesourie moet kyk of pensioen fondse nie gebruik kan word om die bankrot entiteite te help nie….
Die N2 is die soveelste keer gesluit weens onluste deur Botrivier inwoners wat brandende bande en rommel op die paaie gegooi het. Klagtes van gebrek aan Xhosa onderwysers in skole,…
Suid-Afrika het die besondere prestasie behaal dat hy negende plek in Afrika beklee met korrupsie. Volgens ‘n verslag van Transparency International is SA een van die mees korrupte lande in…
Die Britse parlement het die Eerste Minister, Theresa May, opdrag gegee om terug te keer na die Europese Unie om ’n beter ooreenkoms te sluit. Die premier het die bal…
Die owerheid in Venezuela het ’n ondersoek gelas na die opposisieleier, Juan Guaido, wat verlede week homself as die president van die land verklaar het. Volgens woordvoerders van die regering…
’n Woordvoerder van Iran sê die land beplan om die presiesheid van sy missiele aansienlik te verbeter om die land se verdediging op te skerp. Intussen het Duitsland, asook Frankryk…
Die vêr linkse media in Europa maak bewerings en stel vermoedens op dat die Amerikaanse president, Donald Trump, gaan onttrek uit die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo). Die feit dat…
Sjina se totale oppervlakte is bykans agt keer die van Suid-Afrika, en het ’n bevolking van meer as 1,4 miljard mense. Dit is die tweede grootste land op ekonomies gebied,…
Die inaseming van seelug help om kanker te bestry en dra ook by tot die vermindering in cholesterolvlakke. Die nuwe ontdekking is gemaak deur wetenskaplikes verbonde aan die Universiteit van…
Die hospitaal groep, Netcare, is in beplanning om meer as 500 werknemers af te lê in ’n poging om die uitgawes te beperk weens die ekonomiese insinking. Ramasela Mokonyama van…
Die sukkelende SABC wat reeds vir jare afhanklik is van staatshulp om staande te bly, het glo sy personeel in ’n reuse verleentheid gedompel deur nie hul salarisse te betaal…
Die opmerkings en verskonings wat die ANC se president, Cyril Ramaphosa in die parlement gemaak het oor waar die R500,000 vandaan kom wat op sy rekening inbetaal was, het wenkbroue…
’n Internasionale ondersoek organisasie het bevind dat korrupsie regoor die wêreld nie maklik vasgevat kan word nie, maar daar is wel twee lande wat die drasties verminder het. Die VSA…
Oud-Nasionale Vervolger, Glynnis Breytenbach, het in getuies voor die Mokgoro kommissie getuig dat die aanstelling van Nomgcobo Jiba met groot skok en verbasing ontvang is. Jiba is aangestel bo verskeie…
Die president van die nuwe SA, Cyril Ramaphosa, moes na berig word, ‘n ontmoeting hê met Busisiwe Mkhwebane oor die berugte “donasies” wat Bosasa gemaak het vir sy presidensiële verkiesingsveldtog….
Die reeds bankrot SABC is deur die Kompetisie Tribunaal beboet met R31,8 miljoen terwyl Primedia R9,6 miljoen en Ster-Kinekor met R436,999 beboet is weens prys- en handels vasstelling. Die SABC…
Maria Ramos het haar uittrede by Absa Bank aangekondig en spekulasie rondom haar toekoms strek oor verskeie moontlikhede. Die feit dat sy nou skielik as voorsanger vir Ramaphosa optree wys…
’n Voorlopige raamwerk van ooreenkoms is opgestel om vrede te bereik in Afghanistan met die saamwerking van die Amerikaanse diplomate. Onderhandelings het gevorder tot ’n ooreenkoms wat in beginsel aanvaar…
Die Verenigde State van Amerika het aangekondig dat vervolging ingestel word teen die Sjinese telekommunikasie reus Huawei. Die vervolging kom nadat die finansiële bestuurder van die maatskappy in Kanada in…
Die Federale regering in Duitsland het die voorstel van ’n spoedbeperking op die wêreldberoemde “autobahn” snelweë verwerp. Die voorstel is ingedien dat die snelweë ’n spoedbeperking het van 130 km…
Die Duitse federale polisie het bekendgemaak dat hulle duisende onwettige immigrante in hegtenis geneem het gedurende 2018 wat met busse en treine die land ingekom het. Die grootste deel van…
Mense wat ’n museum in Rusland besoek het, kon hulle oë nie glo toe ’n kosbare skildery van die Moskou Tretyakov Galery deur diewe verwyder is nie. Die diewe was…
Die Demokratiese senator, Richard Ojeda, van die deelstaat Wes Virginië, het bedank as lid van die Amerikaanse Senaat om te begin met sy veldtog vir die 2020 presidentsverkiesing. Hy het…
Handelsbanke in Suid-Afrika is in beginsel bereid om die wankelende SA Lugdiens met R3,5 miljard te help as ’n reddingsboei. Die sukkelende lugredery onder ANC beheer benodig die bedrag baie…
Die voormalige hoof van Bosasa, Angelo Agrizzi , het in sy sewende dag van getuienis lewering ’n opvolg skudding veroorsaak toe hy die name van joernaliste genoem het wat deel van…
Dudu Myeni beskryf Angelo Agrizzi as ‘n rassis en reken hy is ‘n verbitterde witman, maar waarnemers dink anders oor die saak. Dit volg na Agrizzi se getuies voor die…
Die vêr linkse Helen Zille is skielik moeg vir die korrupsie in die land en dreig nou om met ’n belasting boikot te begin. Sy sê sy sal met so…
Die twee nuwe steenkool aangedrewe kragstasies se herstelkoste van “foute” beloop reeds R2 miljard. Dit bring die verwagte oprig koste by R292 miljard te staan wat dubbel die aanvanklike beraamde…
Die batebestuurder Nolan Wapenaar van Anchor Capital het ‘n beroep op Eskom gedoen om te onderhandel oor ‘n reddingspakket en gedeeltelike uitgaaf van aandele. Volgens Wapenaar sal kuratorskap beteken dat …
Bongisnkosi Lhanyile van FeesMustFall is skuldig bemind op klagtes van openbare geweld en is gevonnis tot drie jaar huisarres en ‘n R5000 boete. Dit blyk of die diskriminasie teen blankes…
Die bekende maatskappy Daimler, wat die vervaardiger is van Mercedes Benz voertuie, het aangekondig dat sy uittredende voorsitter ’n pakket sal ontvang van €1 miljoen per jaar en sal waarskynlik…
Jose Luis Silva, die sleutel persoon van die Venezuela militêre afdeling het sy bedanking ingehandig by die Verdedigings attaché in Amerika, en kondig aan dat hy die opposisieparty van Juan…
’n Reuse water opgaardam wat deur ’n myn in die suidoostelike deel van Brasilië geleë is, se wal het gebreek en honderde mense word vermis. Die water en slyk het…
Bykans 30,000 mense het reds ’n petisie onderteken om hulle beswaar te opper teen die besoek van ’n swart kunstenaar, ene R Kelly wat Duitsland wil besoek. Die protesteerder eis…
Te midde van wydverspreide protes het die Griekse parlement die ooreenkoms met sy noordelike buurstaat goedgekeur waarvolgens die land se naam verander na die Republiek van Noord-Masedonië. Alhoewel die parlement…
Berlyn se inwoners sal in die toekoms ’n bykomende vakansiedag geniet nadat die owerheid bekendgemaak het dat die Internasionale Vrouedag ’n amptelike vakansiedag word. Die amptelike openbare vakansiedag in die…
Die moontlikheid bestaan dat die Italiaanse Minister van Binnelandse Sake, Matteo Salvini, vervolg kan word weens sy onversetlike houding om onwettige immigrante te verbied om Italië binne te gaan. Die…
Die Brasiliaanse politikus Jean Wyllys wat ’n selferkende homoseksuele is, sal nie weer terugkeer na Brasilië nadat hy na bewering doodsdreigemente ontvang het. Die dreigemente hou glo verband met die…
Die eens welvarende Venezuela, wat ook die rykste olievelde ter wereld het, was eens ’n florerende staat waar die demokrasie die inwoners van die land gedra het tot groot hoogtes….
Die Kragvoorsiener se groot kwelling is blykbaar nie net hoe om kop bo water te hou nie, maar wel hoe die reuse skuldlas van meer as R420 miljard se rente…
Die Suid-Afrikaanse landbou verkeer weereens in ’n ernstige krisis wat nie net deur droogtes en plae veroorsaak is nie, maar ook vanweë ’n onvriendelike regering teenoor die landbou bedryf. In…
Tydens die naweek van 26/27 Januarie 2019 het al die politieke partye kiesers aangemoedig om te registreer sodat hul in die komende algemene verkiesing kan en mag stem. In die…
Nogmaals brande ‘n Brand het op die laer heuwels van Leeukop in Kaapstad uitgebreek terwyl brandbestryders steeds besig is om ‘n brand naby Grabouw te beveg. Die N2 tussen Peregrine…
‘n Trein is by Orient Hills naby Krugersdorp met petrol bomme bestook en geplunder. Dit het gevolg na verkiesings registrasie onrus opgevlam het waar beamptes verhinder is om die gebied…
Volgens die EFF is die enigste oplossing vir die land ’n koalisies tussen die kleiner partye. Die voorwaarde wat die sosialistiese party stel vir koalisie is egter dat beide partye…
Die Watson familie het glo aangebied om R50 miljoen te betaal aan die fluitjieblaser, Angelo Agrizzi, wat tans met die hele sak patats na vore kom oor Bosasa se bedrog….
Zimbabwe Die hof in Zimbabwe moes hoor dat die voormalige president van Zimbabwe, Robert Mugabe, besteel is van $1 miljoen wat in sy huis versteek was. Drie verdagtes het in…
Nuutste kommentaar