Afrika
Sentraal Afrika Republiek se militêre leier, Patrice-Edouard Ngaisson, is in die Franse hoofstad Parys in hegtenis geneem vir sy aandeel aan oorlog misdade.
Duitsland
Ursula von der Leyen, die Duitse Minister van Verdediging, word aangekla vir nepotisme, swak bestuur, en die aanstelling van kontrakteurs wat die werk van ’n adjunkminister is, en sal nou deur ’n parlementêre komitee ondersoek word.
VSA
Die voormalige regsverteenwoordiger van President Donald Trump, is vir drie jaar tronk toe gestuur weens onregmatige optrede. Michael Cohen was etlike jare die president se regsverteenwoordiger, maar het leuens vertel aan die Amerikaanse Kongres.
Nuutste kommentaar