Trump nomineer nuwe VN ambassadeur

’n Voormalige joernalis en verslaggewer wat die afgelope 18 maande die woordvoerder van die Amerikaanse Departement Kommunikasie is, kan moontlik die aanstelling kry as nuwe ambassadeur in die Verenigde Nasies.

Heather Nauert (48) sal by aanstelling wat nog goedgekeur moet word, Nicky Haley, vervang wat eersdaags haar pligte neerlê as VN ambassadeur.

President Trump het reeds aan die begin van November aangekondig dat Haley bedank het en aan die einde van Desember sal uittree.

Heather Nauert is getroud en haar man is ’n uitvoerend direkteur asook ’n direkteur in verskeie ander maatskappye,

Foto – Heather Nauert