Shoprite aangekla van onregverdigheid

Die SA Mededinging Kommissie het Shoprite asook Computicket aangekla van onwettige mededingende optrede en aanbeveel dat die maatskappye beboet word.

Checkers het Computicket die reg gegee om te onderskei tussen groot en klein groepe kliënte met prys bepalings.

Dit het derde partye verplig om slegs met Computicket te deel wat dus mededingende maatskappye ondermyn.

Daar is gevra dat Shoprite en Coputicket met 10% van hul jaarlikse omset beboet word maar Shoprite het intussen aangedui dat hul die aansoek gaan beveg.