Ramaphosa wil stemme werf vir 2019

Die President van die ANC heet in sy sogenaamde versoeningsdag boodskap gesê die mense moet saamstaan soos een man in die verwerping van maniere wat gebruik word om swartmense te verneder en ander wat sê witmense mot vermoor word.

Daar moet glo ook teenkanting wees teen mense wat kritiek lewer oor ander se geloof en kulturele gebruike, het hy gesê.

Hy kon ook nie nalaat om eer te bewys aan die terroris Mandla en Walter Sisulu nie, wat politieke ontleders laat dink die president is besig om stemme te werf vir die 2019 verkiesing.

Die praatjies oor witmense wat vermoor word het die afgelope naweek weer bewaarheid geword toe minstens drie mense aangeval is deur swartes.

Dit mag so wees dat die praatjies en dreigemente moet stop, maar dit lyk vir blankes of dit juis ’n motivering is om nog blankes te vermoor, is gesê.

Foto – Cyril Ramaphosa