Monthly Archives: December 2018

G20 – Trump kanselleer Poetin ontmoeting

President Donald Trump van Amerika het voor die aanvang van die G20 Beraad in Argentinië bekendgemaak dat hy die afspraak met die Russiese president, Vladimir Poetin, gekanselleer het. Die president…

Vliegtuig fout – Merkel mis G20 opening

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland kon nie die opening van vanjaar se G20 Beraad in Argentinië bywoon nie. Die vliegtuig waarmee sy onderweg was na die beraad, moes uiteindelik omdraai,…

Honger en siekte bedreig Afrika kinders

Jare van konflik en geweld in Sentraal Afrika Republiek en die onkundigheid om voedsel te produseer, is die hoofrede waarom die kinders van die land vandag ’n krisis van oorlewing…