Monthly Archives: December 2018

Ons maak verskoning

Die Vryburger bied hiermee sy verskoning aan dat berigte soms laat geplaas kan word tot die frustrasie van ons getroue lesers. Die moontlikheid dat berigte laat op die voorblad kom,…

Volksvlug – Waarheen

Met minder as twee weke voor 16 Desember 2018 aanbreek, kom die berigte al hoe meer op die nuus blaaie en sosiale media van mense wat (wil) vlug. Vlug van…

Teen-bende Eenheid arresteer eie lede

Skaars vier weke na die president van die land, Cyril Ramaphosa, die polisie se Teen-Bende eenheid in die Wes-Kaap aangekondig het, het die eerste interne vonk gespat. Twee van sy…

NVG kry nuwe baas

Cyril Ramaphosa  het adv. Shamila Batohi aangewys as die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgings Gesag. Sy sal die pos op 1 Februarie 2019 inneem.  Die president van die land,…

Sewe burgemeesters afgedank

Die ANC het sewe burgemeesters in Wes-Transvaal afgedank waarvan vier betrokke was by die VBS Bank beleggings skandaal. Madibeng, Moretele, Mahikeng en dr Ruth Momphati munisipaliteite se burgemeesters is met…

Parlement wettig grond diefstal

Die uitvoerende gesag van Suid Afrika het ‘n laagtepunt bereik tydens die sitting van 4 Desember 2019. Met die aanvaarding van die verslag rondom grondhervorming sonder vergoeding het die hoogste…

SABC Raadslede bedank

Ten minste twee raadslede van die SABC het bedank. Die Raad het kennis aan die presidensie gegee dat drie raadslede bedank het en alle navrae verwys na die presidensie. Dit…

Nuusflitse

SAW in die nuus Elf soldate van die sogenaamde Vredesmag van die SA Weermag wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo is, word skuldig bevind aan aanranding op ‘n…

SA klim uit resessie

Met ’n styging van 2,2% in die derde kwartaal, blyk dit dat die Statistiekdiens glo Suid-Afrika is uit die resessie. Die Bloomberg verslag het 1,9% voorsien, en ekonome is glo…

“Geel Hempies” chaos en oorwinning

Die Franse “Geel Hempies” wat beswaar maak teen die verhoogde uitgawes soos brandstof en belastings, het nie net Parys ernstige skade berokken met plundering nie, maar selfs die president gedwing…

Immigrante: Meksiko kry ooreenkoms met bure

Die nuutverkose president van Meksiko het ’n ooreenkoms bereik met die owerheid van sy buurlande Honduras, Guatemala en El Salvador. Die dringende ooreenkoms is bereik in die lig van die…

Oekraïne weier Russe toegang by grens

Grensbeheer beamptes van die Oekraïne het reeds meer as ’n 100 Russe wat die land wou binnegaan, toegang gewyer ingevolge die regering se dekreet. Dit volg nadat die regering besluit…

Kataloniese separatiste begin eetstaking

Twee van die politici van Katalonië, wat direk gemoeid was met die deurvoer van die referendum oor onafhanklikheid twee jaar gelede, en wat tans tronkstraf uitdien, het met ’n honger…

Noord-Koreaanse soldaat ontsnap

’n Soldaat van die Weermag in Noord-Korea het daarin geslaag om oor te loop na Suid-Korea, en het daarin geslaag sonder dat die kommunistiese wagte hom opgemerk het. Dit volg…

Hierdie bees is nog groter

’n Boer in Kanada het met foto en maatband bewys dat sy bees groter is as die Friesbees van ’n boer in Australië. Die Kanadese boer se “super bees” is…

Demokrate wil Trump kelder

Die aanstelling van ’n voormalige FBI direkteur, Robert Mueller, om die Russiese betrokkenheid by die presidentsverkiesing in die VSA te ondersoek, was ’n direkte poging om president trump te kelder….

Wêreld Nuusflitse – 5 Desember

Duitsland Die Minister van Binnelandse Sake in Duitsland moes sy verskoning aanbied dat varkwors bedien is aan die Moslems tydens hul konferensie in die land. Spanje Die Spaanse Sosialiste party…

Noord-Kaap sonkrag in werking

Die jongste nuus oor die verbetering van kragvoorsiening kom uit die Noord-Kaap gebied waar die sonpaneel plaas se eerste fase gereed gemaak is en krag lewer . Die plaas word…

KPMG gee R47 miljoen terug

Die ouditeursfirma KPMG het R47 miljoen van die sogenaamde Gupta fooie terug gegee wat onder 52 burgerlike organisasie verdeel sal word. Maar R23 miljoen gaan aan die Democray Works Foundation,…

Parkeraad bevorder Islam geloof

Die Parkeraad het die eerste van vyf Moslem gebedsfasiliteite geopen by Skukuza in die Kruger Nasionale Park. Vier ander kampe naamlik Laer-Sabie, Satara, Shokwane en Afsaal Piekniek oord is geoormerk…

Twaalf SR lede geskors

Die Universiteit van Zoeloeland het 12 van die 15 Studenteraad se lede geskors weens diefstal by ‘n Drakensberg oord. Ketels, linnegoed, haardroërs, koppies en pierings is deur die studente gesteel…

Malema en die sigaret baas

Adriano Mazzotti, die sigaret vervaardiger en eienaar van Carnilinx, wat dikwels beskuldig is van smokkelary in die tabak bedryf, verhuur ‘n luukse huis in Hyde Park. Die huurders is Julius…

Cope soek wit kiesers

In ‘n poging om ongelukkige kiesers van die DA te trek, het Cope ‘n opmars saam met Afriforum gehou teen plaasmoorde. Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou…

Vlug uit SA

Die aantal mense wat SA verlaat is besig om toe te neem. Eiendoms kenners meld dat sommige persone die land verlaat voordat hul huise nog verkoop is Dit blyk dat…

Hoof van Gupta myn geskiet

Jagannath Arora, die Hoof Uitvoerende Beampte van JIC Mining Services, is Saterdagnag in n skietery gedood. JIC is deel van die Tegeta Resources groep wat deur die Guptas besit word….

“Global Mandela” fees in die nuwe SA

‘n Musiek fees by die FNB stadium in Soweto genaamd ‘Global Citizen Festival: Mandela 100” het die geleentheid gebied vir jeugdige bendes om toeskouers te beroof van selfone, juweliersware, handsakke…

Geloftefees Paardekraal

JAARLIKSE GELOFTEFEESVIERING TE PAARDEKRAAL, KRUGERSDORP. Sondag , 16 DESEMBER 2018. 06:00-07:00 Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein. Ds Christo Jooste Predikant van die APK Marble Hall. Opneem van kollekte. 07:00-08:45           POUSE 08:45-08:55…

Die boorgate is weg!

Hy dra die indrukwekkende name, “Prince Ishwar Ramlutchman Mabheka Zulu”en het selfs ’n mooi gebaar betoon teenoor Koning Goodwill Zwelithini op Erfenis dag iewers in Durban. Die Valke het egter…

Klimaat: Duisende in protes in Brussel

Die strate van Brussel, die hoofstad van België, bewe van derduisende mense wat in ’n massa optog stap en eise stel aan die regering oor klimaatsverandering. Die optog volg enkele…

Spanning hoër tussen Russe en Oekraïne

Die regering van die Oekraïne het aangekondig dat hy sy grense sluit vir Russe in die ouderdom tussen jonk en middeljarig nadat die twee lande in ’n spanningsvolle stryd gewikkel…

Russiese ambassade ’n spioenasie sentrum

Die Russiese ambassade, Alexander Shulgin, in Den Haag was aktief betrokke by die mislukte poging van April vanjaar om die organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens te kaap. Die…

Nog walvisse spoel op strand

Dit is die vyfde voorval binne 10 dae in Nieu-Seeland dat walvisse op die strand uitspoel en deur die owerheid begrawe moet word. Wetenskaplikes sê die voorvalle kan nie aan…

Karavaan stappers op honger staking

Aan die een kant van die grens tussen Amerika en Meksiko staan Amerikaanse soldate gereed op enige gebeurlikheid wat optrede mag vereis teen onwettige immigrante wat wil probeer deurglip na…

Korea state beweeg nader na mekaar

Die twee state, Noord-Korea en Suid-Korea is besig om geleidelik nader aan mekaar te beweeg na jare van diepe vyandskap na ’n oorlog wat die land in twee gedeel het….

Duisende afleggings deur Bayer

Die Duitse farmaseutiese vervaardiger Bayer het aangekondig dat hy van plan is om sowat 12,000 afleggings te don met sy herstrukturering wat in 2019 tot 2021 deurgevoer gaan word. Die…

Maanrots teen rekord prys verkoop

Drie stukke rots wat na die aarde gebring is en op ’n veiling aangebied is in New York, het die rekord prys van $855,000 gehaal. Dit is twee keer die…

Twee onderwysers geskors

Twee onderwysers is gearresteer nadat hul onderskeidelik 2 jaar en 8 jaar onderrig gegee het met vals sertifisering van hul kwalifikasies. Rose Khuzwayo (48) en Nonjabulo Bahle Mabuza (31) het…

Bankrot SA wil sokker reeks aanbied

Suid Afrika is fisies bankrot en die land se sokker vereniging steier voort met bewerings van omkopery sedert die 2010 Wêreld Beker reeks, maar sien kans om in 2019 die…

Eskom word gesaboteer

Onbevestigde berigte is die afgelope naweek ontvang dat ontevredenheid van Eskom werkers besig is om die kragvoorsiener te saboteer. Die ontevredenheid by sekere werkers is klaarblyklik die rede waarom Eskom…

Nuusflitse

Carltonville landdros in hof Die 49-jarige landdros van Carltonville sal vandag in die hof verskyn nadat hy twee aangeklaagdes genader het met ‘n versoek dat hy die sake teen hul…

Niehaus waarsku oud-regter

Oud-regter Dikgang Moseneke se uitlatings dat Zuma ‘n “lomp dwaas”  is het Umkhonto we Sizwe (MK) se Carl Niehaus genoop om die regter te waarsku. Hy sê die regter beswadder…

Bakhand Evkom bedelaars

  Minister Tito Mboweni het Evkom aangeraai om na die geld markte te gaan en geld te “leen” of te genereer om hul skuld van bykans R420 miljard te diens….

Gauteng se dag “Zero”

Die Kaap se water krisis is tydelik afgewend en nou is dit die Gauteng wat ‘n water en riool krisis in die gesig staar. Die probleem lê nie alleen by…

Die “Good party” is gestig

Kan daar nog iets goeds kom binne die party politieke stelsel van Suid Afrika?  Patricia de Lille meen so, aangesien sy haar party se naam “Good”. gedoop het. Sy het…

SA die grootste HIV draer

Met sowat 7 miljoen mense wat HIV-positief is, word dit die land met die hoogste aantal besmettings ter wêreld beskou. In die afgelope week het  politieke leiers, geneeshere en wetenskaplikes…

Motor rubriek – Ford Ecosport 1,0T Trend Automatic

Die Ford Ecosport is sekerlik een van die gewildste Ford produkte op ons land se paaie en daar is vier verskillende modelle beskikbaar. Waar jy jou ook al mag bevind,…

Oud-President Bush oorlede

Die voormalige president van Amerika, George H.W. Bush, is Vrydag in die ouderdom van 94 jaar oorlede na ’n leeftyd van openbare diens. Die voormalige president sal onthou word vir…

Hewige aardbewing tref Alaska

Alhoewel die Amerikaanse deelstaat Alaska gewoond is aan aardbewings wat dikwels voorkom, het die afgelope naweek se skudding wat 7,0 op die Richterskaal geregistreer het, tot groot ontwrigting gelei. Di…

Koue atmosfeer by G20 Beraad

’n Yskoue atmosfeer heers onder die G20 Beraad se leiers vanweë die internasionale spanning wat tussen verskeie lande heers. Talle afgevaardigdes het die Kroonprins van Saoedi-Arabië ’n koue skouer gegee…

Macron swig voor betogers

Die afgelope weke het die inwoners van Parys gewoond geraak aan die deurlopende gesig van “geel baadjie” betogers wat in die strate van die hoofstad hul ontevredenheid uitblaker. Die betogers…