Monthly Archives: December 2018

VW wil sy winste verbeter

Die Duitse voertuigvervaardiger, Volkswagen, wil sy winste vergroot deur van sy werkers af te lê en van sy voertuig modelle te verminder. Die maatskappy wil ook die vervaardiging ’n verkope…

VN verwerp VSA versoek teen Hamas

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het teen die VSA voorstel gestem on ’n resolusie te aanvaar teen die Islamitiese militante Hamas groep. Dit volg kort nadat die VN onlangs…

Wêreld Nuusflitse – 11 Desember

Brittanje Premier Theresa May van Brittanje het di stemming uitgestel wat vandag in die parlement gehou sou word om te beslis oor Brexit ooreenkoms met die EU aanvaar of verwerp…

Motor rubriek – BMW M3 CS M-DCT

‘n M3 BMW was nog altyd die droom motor van enige BMW ondersteuner en wanneer daar gedink word aan ‘n M3 dan gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na…

Kuberkrakers kos SA miljoene

Aanlyn inkopies is wel gerieflik, veral gedurende die Kerstyd wanneer die winkels oorstroom word van mense en die skurke boonop ook hulle deel wil steel , hetsy in die winkel,…

‘n Versoenings-Geloftediens?

Kan en mag daar ‘n Versoenings-Geloftediens gevier word?  Is dit in lyn met die Die Gelofte wat in 1838 afgelê is? Die vraag kan wye bespreking uitlok maar reeds met…

Bosasa nie enige kontrak met president

Bosasa, nou African Global Operations, beweer dat daar geen kontrak bestaan tussen die maatskappy en Cyril Ramaphosa se seun Andile nie.  Volgens Joe Gumede, Bosasa se  voorsitter, is daar geen…

R7 miljard projek gestaak

‘n Groot gedeelte van die opgraderings projek van die Durban Hawe se behouerings terminaal is gestaak weens beweerde tender bedrog. Daarbenewens is daar klaarblyklik ook skyn SEB en sameswering tussen…

Water onderbrekings weens krag probleme

Die Palmiet Pomp Stasie se watervlak is kritiek laag terwyl die Klipriviersberg opgaardam se inhoud onder 20% is. Dit het gelei tot onderbrekings met die water toevoer in Johannesburg, Pretoria…

Eers skuldig, dan onskuldig dan ….

Die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) het verklaar dat hul Marius Fransman, vorige leier van die ANC in die Wes-Kaap, gaan vervolg vir beweerde seksuele aanranding. Die saak is reeds in…

Geel Hemde kom nie tot rus

In die Franse hoofstad heers daar steeds chaos terwyl honderde Geel Hemde steeds protesteer teen die optrede van die regering, en het nou ook die polisie se hantering van protesteerders…

Sjina lanseer ruimtetuig maan toe

Sjina het die eerste klein treetjie gegee om sy doelwit te bereik deur ’n ruimtevaart moondheid te word toe hy ’n tuig lanseer het om te land aan die “agterkant”…

Merkel se opvolger aangewys

Annegret Kramp-Karrenbauer is verkies tot die amp as partyleier van die Christen Demokrate Unie (CDU) tydens die party se kongres die afgelope naweek. Sy volg Kanselier Angela Merkel op wat…

Trump nomineer nuwe Prokureur-generaal

Die voormalige Prokureur-generaal van Amerika, William Barr, is deur President Donald Trump genomineer as die persoon wat binnekort die amp sal beklee. Barr het in die termyn van President George…

Bitcoin val vêr maar stabiliseer

Die virtuele geldeenheid Bitcoin het uiteindelik gestabiliseer nadat dit vêr en diep geval het gedurende November vanjaar. Die eenheid het egter sy laagste punt bereik in 2018 voordat dit uiteindelik…

Sprankie hoop vir Jemen vrede

Die eerste gesprekke oor vrede in Jemen sedert Augustus 2016, het in Swede begin en ’n ooreenkoms is bereik met die uitruil van gevange soldate en vegters. Die vredesonderhandelinge wat…

Trump nomineer nuwe VN ambassadeur

’n Voormalige joernalis en verslaggewer wat die afgelope 18 maande die woordvoerder van die Amerikaanse Departement Kommunikasie is, kan moontlik die aanstelling kry as nuwe ambassadeur in die Verenigde Nasies….

Hernude gewelddadige protes in Frankryk

In sowat 280 middelbare skole en kolleges in Frankryk is die inrigtings se skooldag versteur en leerlinge van 45 skole het die toegang geblokkeer sodat niemand in of uit kon…

Wêreld Nuusflitse –  10 Desember

Rusland Die Russiese aktivis wat haar beywer het vir menseregte in Rusland, Lyudmila Alexeyeva, het in die ouderdom van 91 jaar te sterwe gekom. VSA Die stafhoof van die Amerikaanse…

Hoekom SA sink

Hoekom is ons land in die toestand waarin hy verkeer?  Die parlement het sopas wetgewing goedgekeur wat maak dat huwelik bevestigers nie mag weier om dieselfde geslag huwelike te bevestig…

Nuusflitse

  Jhb ANC leier en R30 miljoen Die voorsitter van die ANC Johannesburg streek, Geoff Makhubo, het volgens bewering meer as R30 miljoen gebaat deur op te tree as bemiddelaar…

Forensiese ondersoek by Eskom

‘n Forensiese ondersoek is aan die gang by Kusile en Medupi kragstasies. Die beplande 780MW kraglewering deur die twee stasies realiseer nie terwyl beurtkrag die land lamlê. Die waarheid is…

Prasa se hekke wat nie werk nie

Vier-en-vygtig hoë-tegnologie outomatiese hekke is agt jaar gelede by die Kaapstadse Stasie geïnstalleer teen ‘n tender bedrag van R1,1 miljard deur Siyangena Technologies. Dit is volgens Google ‘n maatskappy wat…

Swart Agri SA Raadslid en gronddiefstal

Siphiwo Makinana, ‘n Agri SA Raadslid, het die regering gekritiseer oor grond wat aan swart boere gegee is. Hy meld dat sedert Derick Hanekom se tyd plase aan swart boere…

Mboweni en sy rooi pet vriend

Dit blyk dat Tito Mboweni en Julius Malema dik vriende is. Mboweni het die bekendmaking van Malema se huisadres veroordeel en beskryf as agterlik,  gruwelik, onsmaaklik en ‘n voorbeeld van…

SAPD bevorder duisende  beamptes

Die polisiediens het aangekondig dat 28,000 polisiebeamptes in die volgende drie jaar bevorder gaan word. Bheki Cele het vroeër die jaar gevra dat daar R2 miljard bemiddel word om 68,000…

Evkom – Skuld en bankrotskap

Evkom het nie ‘n medium of langtermyn plan om krag voorsiening en skuld te hanteer nie, aldus Jabu Mabuza. Daar is nou ‘n versoek dat die regering (belastingbetalers) R100 niljard…

SABC baas se R11 miljoen bonus

Tydens ‘n oudit, wat gedoen is by die SABC,  is bevind dat die vorige baas van die entiteit ‘n R11,5 “sukses” bonus ontvang het. Daar word nou versoek dat Motsoeneng…

Denel to nie so winsgewend

Die gespog dat Denel nie te koop is nie, en ook nie bankrot is nie, se waarheid vervaag met die inligting wat nou bekendgemaak is in die parlement. Denel se…

Eskom seniors – geen vakansie verlof

Die ernstige krisis in kraglewering vereis ’n daaglikse beplanning wat nie nou skipbreuk kan lei deur senior beamptes wat met verlof is nie. In die lig daarvan word alle verlof…

Telkom wil Cell C oorneem

  Telkom oorweeg die moontlikheid om Cell C oor te neem in Suid-Afrika en sal waarskynlik ’n aanbod in sit vir so ’n transaksie. Indien so ’n oorname wel plaasvind…

Senior Sjinese sakevrou gevang in Kanada

Veiligheidsbeamptes in Vancouver, Kanada het Huawei Technologies se Hoof Finansiële Beampte gearresteer op versoek van die Amerikaanse regering. Na wat berig word, is sy ’n oortreder van die sanksie verbod…

Brexit: Britse verdeeldheid kring uit

Terwyl die wêreld in spanning wag om te sien of die Britse parlement die ooreenkoms van premier Theresa May en die Europese Unie gaan aanvaar, versplinter die Britte in vele…

EU maak planne teen valse nuus

Die Europese Unie (EU) verwag van Facebook, Twitter en Google, om op ’n gereelde basis verslag te doen aan die EU oor valse nuusberigte, met die oog gerig op die…

Kernwapens: Rusland verwerp VSA beskuldiging

President Vladimir Poetin van Rusland het in ’n verklaring ontken dat Rusland die Middel-Afstand Kernwapen Ooreenkoms oortree het. Die president sê indien die VSA sou oorweeg om te onttrek uit…

Maak gereed vir Oos-Wes konflik

Die Trump-administrasie het Rusland daarvan beskuldig dat die land mislei en kul met die nakoming van die ooreenkoms oor kernwapens en ballistiese missiele. Die Europese lande is bekommerd dat die…

Lang ruimtereis na Bernu voltooi

Die ruimte robot Osiris-Rex het veilig op die asteroïede, Bernu aangekom na ’n reis van twee jaar deur die ruimte. Nou is die hoop gevestig op die vermoë van die…

Nie te koop en nie bankrot

Die wapenvervaardiger Denel is nie te koop nie, en is beslis ook nie bankrot nie, en geen verdere moontlikheid bestaan dat die vervaardiger aan Saoedi-Arabië verkoop sal word nie. Dit…

TLUSA eis skadevergoeding van Evkom

Transvaal Landbou Unie SA het gevra dat boere ‘n vaste tarief aangeslaan moet word vir krag gelewer en wel op ‘m pro rata basis. Regsadvies gaan ingewin word oor verliese…

Twee mans ontsnap by hof

Dit blyk dat die ontsnapping van verhoor afwagtendes meestal gepaard gaan met die samewerking van beamptes, want dit is deesdae net te maklik om die tronkselle te vermy. Twee verhoor…

Denel erken beurs toekenning was verkeerd

Denel het aangekondig dat die beurs toekenning aan Supra Mahumapelo se seun van R1,1 miljoen gekanseleer is. Denel het aanvanklik ontken dat die toekenning onbehoorlik was en dat enige bewerings…

Vervanging van Padongelukke Fonds uitgestel

Die besluit om die bankrot Pad Ongelukke Fonds te vervang met die Pad Ongeluk Voordele Skema is uitgestel tot 2019. Daar is onder andere voorgestel dat die twee fondse gelykertyd…

TLU SA spreek sy kommer uit oor beurtkrag

In ‘n skrywe aan die Groep Uitvoerende Hoof van Eskom spreek die president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes sy ernstige kommer uit oor die impak van beurtkrag op kommersiële landbou….

Die Vryburger Kinderfonds in 2019

Desember het aangebreek, en die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds maak gereed om vroeg in 2019 finansiële hulp te verleen aan ons volk se kinders. In die afgelope vier jaar…

Tsoenami waarskuwing vir Nieu Caledonië

Nieu Caledonië wat deel uitmaak van ’n groep eilande aan die oostekant van Australië, staar ’n tsoenami in die gesig na ’n reuse aardbewing die eiland getref het. Die aardbewing,…

Separatiste dood dosyne Indonesiese werkers

Die Owerhede in Indonesië het die dood van werkers deur die Papuan separatiste beskryf as “gruwelike aanval” wat die ergste is in onlangse tye van die land. Die werkers was…

Venezuela soek hulp by Russe

Die omstrede diktator van Venezuela het nou die Russiese regering as sy “strategiese vennoot” gemaak nadat die VSA sanksies teen die bankrot land ingestel het. Die president het ’n toer…

Nasionalisme herleef in Spanj

e Alhoewel die Sosialiste die verkiesing in die Spaanse deelstaat Andalus oortuigend gewen het, bestaan daar kommer oor die vinnige opgang wat die nasionalistiese Vox party gemaak het. Die Vox…

Islamitiese Staat leier in lugaanval dood

Die Islamitiese Staat leier wat verantwoordelik is vir die dood van ’n werker van die Verenigde Nasies in Sirië, is deur die koalisie magte se lugaanval gedood. Alhoewel die Islamitiese…

Curiosity vind vreemde steen op Mars

Die Amerikaanse ruimtetuig Curiosity wat reeds verskeie ontdekkings op Mars op sy telkaart het, is nou weer in die nuus met sy jongste ontdekking van ’n besondere blink steen. Die…