Monthly Archives: December 2018

VSA waarsku Turkye oor Koerde

Die Turkse president het aangekondig dat ’n nuwe offensief teen Turkse vegters in Sirië eersdaags in aanvang sal neem. In reaksie op die aankondiging het die Verenigde State van Amerika…

Tesla dalk in SA

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en ruimte tegnoloog, Elon Musk, het die afgelope week te kenne gegee dat hy waarskynlik teen die einde van 2019 ’n Tesla elektriese motor takkantoor in…

Russiese invloed op wêreldmening

Die invloed van Rusland op die mening van die burgerlikes in elk land, word met kommer waargeneem deur kenners wat vals inligting bestudeer. In die afgelope weke is verskeie verset…

Zuma moet miljoene opdok

Die Hooggeregshof in Pretoria het Donderdag beslis dat Jacob Zuma self verantwoordelik is vir sy regskoste. Dit bring mee dat Zuma verantwoordelik is vir meer as R16 miljoen wat reeds…

Dit klink na die waarheid

Suid-Afrika het oor die afgelope agt jaar gehoop dat Jacob Zuma as president vervang gaan word met iemand wat betroubaar is en nie met leuens homself verryk nie. Die korrupsie…

Deur my lens

As iemand wat nou nie juis veel erg het aan die Engelse van Brittanje nie, sal dit waarskynlik vreemd klink as ek erken dat daar tog ’n gevoel van simpatie…

Geweld kom, sê BLF

Die uiters radikale en omstrede leier van die Black First Land First (BLF) sê daar sal geweld wees indien die Onafhanklike Verkiesings Kommissie weier om sy party te registreer vir…

Hlaudi Motsoeneng wil party stig

Die afgedankte hoof van die SABC, Hlaudi Motsoeneng, is erg teleurgesteld in Cyril Ramaphosa, en daarom gaan hy sy eie politieke party op die been bring. Daarmee het hy blykbaar…

Tekort aan menslike bronne kelder Gesondheidsplan

In ‘n verslag van die SA Health Review blyk dit dat die tekort aan menslike hulpbronne die ANC se droom van universele gesondheid dekking kelder. Die verslag toon dat veral…

Cameron van der Burgh tree uit

Die Olimpiese swemmer Cameron van den Burgh het sy uittrede as swemmer aangekondig. Cameron het in 2012 by die Somer Olimpiese Spele goud verwerf in die 100 meter borsslag met…

DA se dwaal politiek

Die DA leier, Mmusi Maiamne, sê dat die toekoms van SA lê in die vorm van koalisies, en erken daarmee dat die linkse party nie beheer kan oorneem in die…

Sewe Kaapse beamptes vasgevat

Die Valke het sewe verkeersbeamptes gearresteer vir die uitreiking van bestuurders lisensies teen betaling. ‘n Sekuriteitswag en ses vroulike toetsbeamptes sal in die hof verskyn op klagtes van bedrog en…

Cheeky Watson ontken enige misstappe

Die kontroversiële Cheeky Watson van OP Rugby faam,  het in die Handels Hof in PE verklaar dat hy nie bewus was van enige onreëlmatighede rondom sy aanvaarding van R2,9 miljoen…

Poetin se ID kaart in Duitsland

Die Russiese President, Vladimir Poetin, het ’n identiteitskaart wat deur die destydse Oos-Duitse owerheid uitgereik is. Die Oos-Duitse owerheid van enkele dekades gelede, is uitgereik deur die staat se geheime…

Theresa May in gevaarsone

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, se ontmoeting met Angela Merkel van Duitsland en drie ander leiers van die Europese Unie, het niks goeds opgelewer nie. Hulle praat, en bly…

Sjinese beampte van Huawei kry borgtog

Die Hoof Finansiële beampte van die Sjinese selfoon maatskappy, Huawei, is in Kanada vrygelaat op borgtog. ’n Kanadese regter in Vancouver het borg toegestaan aan Meng Wanzhou Te midde van…

Iran erken hy toets ballistiese missiele

Dit wil voorkom asof President Donald Trump van Amerika die Obama ooreenkoms met Iran rg opgesom het toe hy gesê het die ooreenkoms is nutteloos want dit laat Iran steeds…

Brasilië verwerp ook VN Immigrante plan

Die nuut verkose regering van Brasilië het reeds te kenne gegee dat hulle na aanvaarding en inhuldiging as regeerders sal die land ook onttrek uit die Verenigde Nasies se immigrante…

Venezuela president konkel al weer

Met opposisiepartye wat letterlik verbode verklaar is deur die omstrede diktator en president van Venezuela, Nicolas Maduro, het hy sy posisie verder versterk met die oorwinnings in die plaaslike regerings…

Wêreld Nuusflitse – 13 Desember

Afrika Sentraal Afrika Republiek se militêre leier, Patrice-Edouard Ngaisson, is in die Franse hoofstad Parys in hegtenis geneem vir sy aandeel aan oorlog misdade. Duitsland Ursula von der Leyen, die…

Komuniste eis einde van beurtkrag

ANC, SAKP, Cosatu en Sanco staan voor in die ry met hulle eis dat beurtkrag beëindig word in Suid-Afrika. Dit is ironies dat die persone in beheer van die land,…

ANC tesourier-generaal se R1,5m  geskenk

Bewyse in die Hooggeregshof toon dat die ANC se Limpopo Tesouriergeneraal, Danny Msiza R1,5 miljoen ontvang het via ‘n tussenganger. Die tussenganger het die “beleggings” van multi-miljoen rand gefasiliteer vanuit…

Nuusflitse

Vrees vir Vlag Dit blyk dat sekere mense ‘n vrees het vir die ou Republiek landsvlag.  Hernude pogings gaan nou weer aangewend word om die openbare vertoon van die ou…

ANC skop lede uit

  Die Gauteng ANC se gesagstruktuur het die vorige LUK van Gesondheid Qedani Mahlangu uitgeskop. Sy en Brian Hlongwa is versoek om uit te tree as lede van die provinsiale…

TLU SA le klag teen Mngxitama

Die opruiende haatspraak van Andile Mngxitama van Black First Land First (BLF)  op 8 Desember tydens ‘n saamtrek in Potchefstroom waar hy  sy volgelinge aanhits om blankes te vermoor moet…

Grondgryp kan boere finansieel kelder

Met die onvermoë van die Ramaphosa-regime om duidelike optrede van wat boere kan verwag met die grondgryp aksie wat eersdaags gaan begin, raak boere bekommerd dat hulle finansieel uitgeroei kan…

VBS misluk soos African Bank

Dit lyk of die swart banke maar ’n sukkel bestaan gevoer het en uiteindelik kop onder die vlerk gesit het en menige kliënt en  belegger groot skade berokken het. Vier…

Gratis voertuig toets

Dertien ondersoek beamptes het Maandag 10 Desember 2018 in die hof verskyn vir beweerde korrupsie. Padvaardigheid sertifikate is uitgereik sonder dat die voertuie ondersoek is in ruil vir ‘n kontant…

Franse president slaan bollemakiesie

Die Franse president Emmanuel Macron het bollemakiesie geslaan en daarmee probeer om ’n mate van aansien te herwin deur die Geel Hemde se eise aan te hoor en toegewings te…

VN immigrante dokument goedgekeur

Die lidlande van die Verenigde Nasies het die kontroversiële immigrante ooreenkoms goedgekeur en die meerderheid het dit onderteken. Talle lande met nasionalistiese regerings het egter geweier om die ooreenkoms t…

Armenië betoger leier word premier

Die waarnemende Eerste Minister van Armenië, Nikol Pashinian, wat aanvanklik die leier was van talle betogings en optogte, het later die amp van waarnemende premier verwerf. Nou is die waarnemende…

Stryd om EU leierskap het begin

Die stryd tussen konserwatiewes versus sosialiste het sy eerste stappe begin met die oog op volgende jaar se verkiesing van die Europese Komitee en die Europese Parlement. Die sosialiste het…

Jongste Mars ruimtetuig inligting

InSight, die tweede ruimtetuig wat deur Nasa op Mars laat land het, is tegnologies so gevorderd dat dit ondermeer di helderste foto’s na die aarde sein wat tot hede nog…

Trump kry groot vrywillige steun vir 2020

President Donald Trump van Amerika en die Republikeinse Party is reeds besig om gereed te maak vir die presidentsverkiesing in 2020. Die president het begin met ’n toer deur die…

Franse wil groot instansies belas

Die Franse Minister van Ekonomies Sake, Bruno Le Maire, het gesê Frankryk gee die Europese Unie tyd tot Maart 2019 om na vore te kom met ’n ooreenkoms om VSA…

Nogmaals krag probleme

Eenhede by al twaalf van Evkom se oudste kragstasies het ophou funksioneer wat meer as 17,000 MW se verlies beteken het. Dit is selfs meer as die 15,000 MW in…

Honderde poste by Gesondheid

Die staat gaan glo 5,000 poste skep in die gesondheid sektor. Dit volg na Cyril Ramaphosa se gesondheid-indaba rondom die krisisse in die land se gesondheidsdienster. Volgens Aaron Motsoaledi is…

Persoonlike assistent kla Pule Mabe aan

Die 25-jarige assistent van die ANC woordvoerder, Pule Mabe, het ‘n interne klag van seksuele teistering teen hom gelê by die party se sekretaris-generaal Jessie Duarte. Sy beskuldig Pule daarvan…

BLF se gevaarlike uitlatings

Andile Mngxitama se oproep aan sy volgelinge dat Blanke mense en hul troeteldiere vermoor moet word sou swartes aangeval word, word wyd veroordeel. Daar is oproepe vanuit verskeie oorde dat…

Boere se verlies deur beurtkrag

Boere reg oor die land, maar veral in die sagte vrugte bedryf, sit met hul hande in die hare. Spilpunte wat water lewer op ‘n bepaalde tyd van die dag…

Data sentrums en beurtkrag

Volgens data spesialiste kos krag onderbrekings die bedryf nie net probleme nie maar ook baie geld. Data sentrums moet te alle tye in staat wees om dienste te lewer aan…

TLU SA bekommerd oor plaaswerkers

Mnr Drickus Botha, Streekbestuurder van TLU SA Noord streek sê in ’n mediaverklaring dat daar kommer bestaan oor die plaaswerkers se veiligheid. Hy sê dit het die afgelope tyd duidelik…

Water krisis in Transvaal

’n Ernstige water tekort is op hande in groot dele van Transvaal, en met die vooruitsig dat die land afstuur op ’n El Niño, maak die krisis soveel groter. In…

ANC Jeugliga konferensie weer afgestel

Regdeur die land is daar ’n neiging by die jonger geslag in swart geledere om hulle nie te steur aan die ANC Jeugliga nie. Die omstrede, swak funksionerende beweging moes…

ANC wil grondgryp verhaas

Verslae en berigte doen die rondte dat die ANC die grond diefstal projek wil verhaas, en maak nou reeds ’n ophef daarvan sodat die komende verkiesing se uitslae vir hulle…

Theresa May hou dalk verkiesing

Die onmin onder Britse parlementslede oor die koers wat ingeslaan moet word aangaande die verhouding met die Europese Unie word ’n nog groter problem vir die Konserwatiewe Party regering en…

Belgiese premier moet kabinet skommel

Die Belgiese Eerste Minister moet sy kabinet skommel nadat di grootste politieke party die koalisie regering verlaat het wens die besluit van die regering om die VN ooreenkoms oor immigrante…

Iran toets nuwe missiele

Die Europese Unie kyk met bekommernis na die toetse wat Iran uitvoer met missiele wat die hele Europa kan bereik. ’n Duitse koerant meld dat hy sy inligting baseer op…

Die Wêreld stuur af op resessie

Die aandelebeurse van Europa staan in die rooi, en nie-beleggers vrees saam met beleggers dat die wêreld afstuur op ’n resessie. Aandelemarkte is die voorlopers om aan te dui wat…

Sjinese netwerk dalk spioenasie

Die Europese Unie behoort erg bekommerd te wees oor die tegnologiese reus van Sjina, die Huawei maatskappy, wat nou daarvan verdink word dat sy senior beamptes ook spioenasiewerk verrig. Die…