Monthly Archives: December 2018

IMF kritiseer SA se gratis opvoeding

Die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) het Suid-Afrika en die regering skerp gekritiseer vir sy beoogde gratis opvoeding by naskoolse inrigtings. Die woordvoerder sê die land behoort eerder te konsentreer op…

Collins Letsoalo eis miljoene van Prasa

Collins Letsoalo, die voormalige waarnemende hoof van die Passasiers Spoor Agentskap, (Prasa), is gegrief en wil nou afvaardigings stuur aan verskeie persone en instansies. Die senior beampte van Prada, ene…

Niemand sal vir Sjina voorskryf

Die Sjinese president, Xi Jinping het tydens die veertigste herdenking van Sjina se ekonomiese hervorming gesê niemand gaan vir Sjina op ekonomies terrein voorskryf nie. Met die opmerking het die…

Vlaamse premier op glybaan

Die minderheidsregering van die Vlaamse premier, Carles Michel, staar ernstige probleme in die gesig nadat die konserwatiewe Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) onttrek het uit die koalisieregering. Michel het hernude pogings…

Saoedi kritiseer VSA Senaat besluit

Saoedi-Arabië het die Amerikaanse Senaat se beslissing verwerp wat verlede week bepaal het dat die kroonprins Mohammed bin Salman minstens bewus was van die moord plan in Turkye. Die joernalis…

Montenegro opposisieleier vry na 13 jaar

Na ’n vreesaanjaend tyd in die tronkselle van Montenegro, is die amptelik opposisieleier uiteindelik weer ’n vry man. Nebojsa Medojevic moes 13 jaar in die selle deurbring te midde van parlementêre…

Georgië kry eerste vrou as president

Die verkiesing van Salome Zurabishvili as die eerste vrou wat ingehuldig is as president van Georgië het ’n nuwe era ingelei tot ’n heel nuwe grondwetlike bedeling in die land….

Kanada ontdek groot diamant

Mynwerkers in Kanada het die grootste diamant gevind wat nog ooit in die land ontdek is, en sy 552 karaat spreek daarvan, terwyl dit as van besonder goeie gehalte bestempel…

So word blankes misbruik

Blankes was nog nooit “goed genoeg” om beheer uit te oefen waar die ANC en sy kommunistiese vennote betrokke is nie, al gaan dit hoe vrot… Maar hierdie keer het…

Nuusflitse

SAL soek nog geld Die hoof van SAL, Vuyani Jarana, sê dat die R5 miljard wat die regering gegee het, wel gehelp het, maar dit is nie genoeg nie en…

Durban burgemeester in Valke se visier

Die Durbanse burgemeester, ene Zandile Gumede, asook ANC raadslid Mondli Mthembu se arrestasie deur die Valke is onvermydelik. Dit volg na ’n lang ondersoek rondom geld wassery, bedrog en korrupsie…

Grondbaron Ramaphosa se versoening

Die president van die nuwe SA Cyril Ramaphosa het tydens ‘n versoeningsdag toespraak verklaar dat versnelde grond hervorming die potensiaal het om goeie verhoudings tussen die mense van die land…

Ramaphosa wil stemme werf vir 2019

Die President van die ANC heet in sy sogenaamde versoeningsdag boodskap gesê die mense moet saamstaan soos een man in die verwerping van maniere wat gebruik word om swartmense te…

Die Vryburger Kinderfonds

Die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds wil nie net ’n laaste herinnering rig aan kerklike gemeentes en individuele donateurs om hulle bydraes in te betaal nie. Die bestuur wil hiermee…

Deur my lens

Een van die belangrikste dae van die jaar vir die Boere-Afrikaners is Geloftedag, want die wonder uit God se hand, en die gelofte van di Voortrekkers moet in stand gehou…

Belgiese regering steeds in knyptang

Nadat die Nuwe Vlaamse Alliansie se voorsitter, Bart De Wever, bsluit het om uit di koalisieregering te onttrek, is die regering van Premier Michel in ’n minderheid en word sy…

Jemen al weer ’n slagveld

Slegs ’n dag nadat ’n skietstilstand ooreenkoms bereik is tussen die twee vegtende partye in Jemen, het hernude gevegte losgebars wat die ooreenkoms nietig kan maak. Die Verenigde Nasies se…

Australië erken Jerusalem

Die Eerste Minister van Australië, Scott Morrison, het die afgelope naweek bekendgemaak dat die regering nou ook die westelike deel van Jerusalem erken as hoofstad van Israel. In ’n verklaring…

Obama Gesondheidsplan ongrondwetlik

’n Federale regter het bevind dat die 2010 gesondheidsplan, ObamaCare, ongrondwetlik is in gevolge die 2017 belasting wet. Ondersteuners uit die linkse geledere wil nou appel aanteken teen die hofbeslissing…

Kosovo vestig nasionale weermag

Parlementslede in Kosovo het oorweldigend gestem ten gunste van die daarstelling van ’n Nasionale Weermag, maar die Sewiese lede van die parlement het die stemming geboikot. Die voormalige Serwiese provinsie,…

Indiese hof verwerp ondersoek na Dassault

Die hoogste hof in Indië het ’n saak van die hand gewys waarin gevra word dat ’n deeglike ondersoek ingestel word na ’n Franse firma se kontrak met die regering….

Russiese agent pleit skuldig in VSA

Beskuldigings teen Maria Butina, wat as Russiese agent aangehou is weens haar beweerde poging om onwettige kanale tussen Rusland en die VSA te bewerkstellig, het haar nou in die hof…

Wêreld Nuusflitse – 18 Desember

Parys ’n Sleutelpersoon in die Europese dwelmhandel, Robert Dawes, staan op aanklag van dwelmsmokkelary en sal eersdaags in ’n hof van Parys, Frankryk verhoor word. Duitsland Die polisie in Duitsland…

Nuusflits

Talle gearresteer naby Coronationville Vyftien verdagtes is gearresteer nadat hul ‘n polisievoertuig met petrol bomme bestook het tydens ‘n inbraak by ‘n drankwinkel in die informele sektor in Coronationville. Haelstorm…

Motor rubriek – Renault Duster

Alle aanduidings is daar dat die heel nuutste Renault Duster nog meer gewild gaan wees as die vorige Duster. Dit het ‘n opkikkering ondergaan en hierdie kan een van die…

Slim, slimmer, skelm

Swartmense wat uitgeslape skelms is, samel glo geld in om die regskoste van Jacob Zuma te help betaal, maar sorg dat hulle die donasies in hulle eie sakke steek. Die…

Brandstof goedkoper in Januarie

’n Woordvoerder van die AA het die afgelope naweek gese berekenings dui daarop dat di brandstof se prys verder sal daal gedurende Januarie 2019. Die verwagting is dat petrol sowat…

Derduisende slagoffers van apartheid wag nog

Duisende slagoffers van die apartheid-era wag steeds op hulle kompensasie te midde daarvan dat ’n regerings fonds daarvoor opgerig is. Die slagoffers sou kwalifiseer om uit die Fonds gehelp te…

Edgars groep bankrot?

Die Edcon groep, wat Edgars besit,  het berigte ontken dat die entiteit likwidasie in die gesig staar.  In ‘n verklaring word gesê dat die groep finansiële probleme ervaar, maar dat…

Nog ‘n aanval in die Wes-Kaap

Na die moord op ‘n egpaar in die Wes-Kaap verlede week  het nog ‘n aanval in Philippi plaasgevind. ‘n Plaaseienaar, sy seun en werkers is beroof deur tien aanvallers.  Een…

Kleinsee diamant stormloop

Die kusdorpie Kleinsee is oorstroom met onwettige diamant myners.  Die dorpie wat deel was van die De Beers groep was die afgelope tyd ‘n rustige kusdorpie met bykans geen plakkers…

Amerikaanse minister tree uit

Die Amerikaanse Minister van Binnelandse Sake, Ryan Zinke, het sy uittrede aan die president bekendgemaak. Minister Zinke sal sy dienste beëindig op 31 Desember en ’n opvolger sal vroeg in…

Blair vra tweede referendum

Tony Blair, ’n voormalige Eerste Minister in Brittanje, het in ’n emosionele oomblik gepleit vir ’n tweede referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie. Blair, wat premier was tydens die…

Trump wys nuwe stafhoof aan

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Mick Mulvaney aangewys as stafhoof in die Withuis, en sal die amp beklee vanaf Januarie 2019. Mulvaney is aangestel om die plek van John…

Nog miljoene Facebook skendings

Die onbetroubaarheid van Facebook is weereens bewys to die sosiale media erken het dat hy miljoene gebruikers se privaatheid geskend het . Sowat 6,8 miljoen gebruikers se privaatheid is al…

EU stel meer sanksies in teen Russe

Die ses-maande sanksies teen Rusland, het die Poetin-regering ’n swaar slag gegee op finansiële gebied, wat nou uitgebrei gaan word weens die Russe se optrede teen die Oekraïne. Intussen het…

Venezuela regering stop opposisie media

El Nacional, die laaste koerant in Venezuela wat teen die huidige rgering se optrede rapporteer, moet nou na 75 jaar se bestaan, sy deure sluit. Die nuusblad wat uiters gewild…

Duitse vroue met mes aangeval

Drie vroue in Duitsland moes inderhaas dringende noodoperasies ondergaan nadat hulle ernstige wonde opgedoen het dur ’n terroris wat hulle met ’n mes gesteek het. Die drie vroue is in…

Vliegtuig draai terug met hart aan boord

’n Vergete hart wat afgelaai moes word vir ’n dringende hartoorplanting, het in die VSA ’n vliegtuig wat reeds halfpad weg was na sy bestemming, laat omdraai. Die fout wat…

Kan Zuma betaal

Finansiële kundiges is nie daarvan oortuig dat Jacob Zuma sy regskoste kan betaal nie, veral omdat die Nkandla wooneenheid as Trust onder die Zoeloe koning se beheer is. Volgens berigte…

Nuusflitse

BLF werf Zimbabwiese bevrydingsleer lede BLF se leier Andile Mngxitama het op ‘n media verklaring uitgereik waaronder hy meld dat BLF besig is om vorige  lede van Zimbabwese bevrydingsleer te…

Moyane en sy regskoste

Die voortslepende regsaksie van Tom Monyane om sy afdanking as SAID hoof ter syde gestel te kry, het veroorsaak dat sy regskoste rekening besig is om te styg. Na sy…

Ouetehuise die teiken van kriminele

Ouetehuise en aftree oorde moet hul sekuriteit maatreëls verskerp na ‘n tweede aanval in drie maande in Port Elizabeth. Die nuutste voorval het by die Kragga Kamma Uitspanning Aftreeoord in…

Hoë Hof kap Zuma

Die Hoë Hof het in Pretoria uitspraak gelewer in die saak rondom Jacob Zuma se regskoste en wie dit moet betaal. In sy uitspraak sê die regter dat die staat…

Nkandla word dalk verkoop

In ’n ondersoek wat dur onafhanklike finansiële deskundiges gedoen is, blyk dit dat Jacob Zuma ook sy welbekende Nkandla kan verloor. Die Hooggeregshof in Pretoria het Donderdag bevind dat Zuma…

ANC wou opponent omkoop

Hulle het pogings aangewend om die uitkoms van ’n munisipale raadsvergadering te swaai in die guns van die ANC deur ’n raadslid om te koop. Drie ANC leiersfigure in Natal…

 TLU SA fokus weer op veiligheid

Na afloop van ‘n spesiale werksessie met verteenwoordigers uit al die streke, het TLU SA bepaalde veiligheid riglyne bespreek om ‘n hoër mate van veiligheidsbewustheid gedurende die feesseisoen te verseker….

Skietstilstand ooreenkoms in Jemen

In Swede het die twee strydende magte na etlike dae van onderhandeling, tot ’n akkoord gekom om minstens die wapen tydelik neer te lê. Die skietstilstand vir Hodeida sluit ook…

Trump se regsman raak ongeduldig

Rudy Giuliani, die regsverteenwoordiger van President Donald Trump, sê dit is tyd dat die voormalige FBI-baas, Robert Mueller , nou sy afronding don en verslag lewer. Hy sê die ondersoek…

Hoëspoed trein botsing dood talle

’n Hoëspoed trein in Turkye wat teen ’n hoë snelheid gebots het met ’n ander trein in Ankara , het die lewens van minstens 24 mense geëis. Die Turkse media…