Monthly Archives: December 2018

Zuma se keuse

Die afgesette ANC president, Jacob Zuma, staan voor ’n nuwe keuse in die politiek, en gaan sukkel om sy eie ondersteuners nie gelukkig te hou nie. Die ANC het onlangs…

Mbalula sê alles is terugbetaal

Die ANC se verkiesings hoof, Fikile Mbalula, het sy regsverteenwoordigers genader en gaan die Openbare Beskermer in die hof uitdaag oor haar bewerings. Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB) het…

Jong SA studente deur Sjina vrygelaat

Tristan-Lee Niemand is die eerste van sewe studente wat in aanhouding was in Sjina weens beweerde oortreding van die visa wette van Sjina, het na ’n maand in aanhouding, teruggekeer…

Amerikaanse regering se “afsluiting”

Die Amerikaanse wetgewing maak voorsiening vir ’n drastiese stap wat bekendstaan as “die regering se afsluiting” wanneer die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers nie tot ’n ooreenkoms kan kom…

Gatwick lughawe oop na hommel-chaos

Die Gatwick lughawe in Brittanje is weer terug na normaal nadat saboteurs met hommeltuie die aanloopbane beset het sodat vliegtuie nie kon land of opstyg nie. Die hommeltuie het veroorsaak…

Kataloniërs weer in opstand

Die Spaanse regering in Madrid hou hul weeklikse ministersraad in Katalonië se hoofstad Barcelona, tot die ontevredenheid van die separatiste waarvan verskeie leiers in Spaanse tronke aangehou word. Die ministerraad…

FBI vervolg twee Sjinese spioene

Die Amerikaanse vervolgers beskuldig twee burgers van Sjina dat hulle in samewerking is met die Sjinese Minister van Veiligheid om die VSA te benadeel. The FBI accused China of aiming…

Groot haelstorm tref Sydney stad

Die Australiese stad Sydney, is die afgelope dae swaar getref toe ’n hewige haelstorm oor die stad losgebars het. Haelkorrels so groot soos hoendereiers het groot skade veroorsaak aan motors,…

VSA onttrek troepe uit Afghanistan

Kort nadat President Donald Trump die onttrekking van Amerikaanse troepe uit Sirië aangekondig het, was die tweede onttrekking van baie troepe uit Afghanistan ’n verrassing vir Westerse leiers. Met die…

Oud Nissan hoof weer gearresteer

Die Japanese aanklaers het nuwe klagtes vir vervolging ingestel teen Carlos Ghosn, die voormalige hoof van die Nissan Motorvervaardiger. Die hernude beskuldigings teen die voormalige voorsitter van die vervaardiger volg…

Mattis tree uit as VSA ministe

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Jim Mattis, gaan aan die einde van Februarie 2019 die tuig neerlê. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die aankondiging die afgelope naweek gemaak. Klaarblyklik…

Versigtig en waaksaam

Die Kersfees seisoen is ’n tyd waarin Boer-Afrikaners die sorge van die wêreld opsy skuif en die vreugde van familie ’n vriende se saamwees ten volle geniet. Dit is immers…

Nuusflitse

Plattekloof skietery Agt verdagtes is in hegtenis geneem waaronder ‘n polisiebeampte, na die bende aanval op die N1 naby Kaapstad. Een persoon is gedood en twee ander gewond in die…

Denel se nuwe baas

Die kabinet het Daniel du Toit se aanstelling as Hoof Uitvoerende Beampte by Denel  goedgekeur. Hy sal glo onmiddellik aandag gee aan oppervlakkige kontrakte wat aangegaan is tydens die staats…

ANC se vertroue in Mbalula

Ten spyte van die bevindings deur die Openbare Beskermer dat Mbalula ten minste R300,000 ontvang het van Sedgars Sport vir ‘n familie vakansie in Dubai het die ANC nog steeds…

Dreigende Kulula staking

British Airways en Comair het Donderdag vergader saam met die Kommissie van Arbitrasie om ‘n moontlike staking af te wend deur Numsa lede. Lede van Numsa eis ‘n 13de tjek,…

Shoprite aangekla van onregverdigheid

Die SA Mededinging Kommissie het Shoprite asook Computicket aangekla van onwettige mededingende optrede en aanbeveel dat die maatskappye beboet word. Checkers het Computicket die reg gegee om te onderskei tussen…

Redes: Evkom se beurtkrag

‘n Anonieme ingenieur by Evkom het op sosiale media die probleme en vooruitskouing daarvan by die entiteit, aan mense blootgele. 50% van die steenkool kragstasies is buite werking en sal…

Boere vrees Ramaphosa se grondgryp

Die ANC se grond diefstal program het boer die skrik op die lyf gejaag en maak nou wilde planne om hulleself te beskerm teen algehele bankrotskap. Onbevestigde berigte lui dat…

Voorgedoen as immigrasie beamptes

Twee swartmans is gearresteer nadat hulle voorgegee het dat hulle immigrasie beamptes is, maar deur ’n fluitjieblaser verklap is. Die twee mans het omkoopgeld gevra om mense onwettig in die…

Kersfees 2018

Terwyl almal rond skarrel om nog die belangrikste inkopies te doen, is daar ook diegene wat reeds hul huishoudings tot rustigheid stem  en met vreugde, maar ook met biddende harte,…

President gewaarsku teen Mpumalanga tydbom

Die Oos-Transvaal is ’n tydbom wat enige oomblik kan ontplof in die gesig van die ANC, is die waarskuwing wat aan die president, Cyril Ramaphosa oorgedra is. Die sogenaamde Umkhonto…

Japan wil onttrek uit Walvis akkoord

Japan oorweeg dit om uit die Internasionale Walvis Kommissie te bedank sodat hy meer vrylik walvisse kan jag terwyl daar binne die Walvis akkoord beperkinge bestaan. Daar is ’n verbod…

VSA sluit gas kontrak met Pole

Die Poolse regering is ernstig om minder afhanklik te wees van Rusland vir sy energiebronne, en het nou ’n 20 jaar kontrak aangegaan met die VSA vir die lewering van…

Brasilië vervolg uittredende president

Die uittredende president van Brasilië, Michel Temer, word vervolg weens verskeie aanklagte van korrupsie en geldwassery. Hy verloor in die proses sy immuniteit sodra hy die amp ontruim aan die…

Duisende gevangenes in Jemen uitgeruil

Die regering van Jemen en die Houthi rebelle het ooreenkoms bereik om duisende gevangenes uit te ruil wat ook aangehoudenes in die buiteland insluit. Die Internasionale Rooikruis het slegs 10…

Europese Unie streng teen plastiek

Die “euwel” van plastiek as die wêreld se grootste bedreiging van die seelewe word nou in die EU lidlande ’n stap verder geneem om die hergebruik te verplig. Die lidlande…

Moskee in Duitsland finansier terroriste

Veiligheidsbeamptes in Duitsland het verskeie geboue in die hoofstad Berlyn deursoek as deel van ’n reuse soektog na moontlike terroriste en hulle bedrywighede. Een van die geboue, ’n Moslem moskee,…

ANC webblad en R32 miljoen regsaansoek

Die ANC se webblad www.anc.org.za is sedert September nie meer aanlyn nie aangesien die diensverskaffers en ontwikkelaars van die webblad ‘n eis ingestel het van R32,5 miljoen vir onbetaalde rekenings…

Nuusflitse

Johannesburg regter en advokate onder beleg Gewapende kriminele slaan kort-kort toe op advokate en regters van die Johannesburgse Hooggeregshof.  In die afgelope twee weke is drie advokate aangeval nadat hul…

Nasionale Tesourie Direkteur-generaal skuldig

  Die Openbare Vervolger het bevind dat Dondo Mogojane in sy aansoek om die pos van Direkteur-Generaal versuim het om te meld dat hy ‘n kriminele rekord het. Hy is…

Vierkantige lemoene?

Lemoene wat uitgevoer is na Italië is nie so goed afgelewer nie aangesien die lemoene platgedruk in Italië aangekom het. Fruitone Ltd, ‘n sitrus maatskappy in Zebediela, Noord-Transvaal het klaarblyklik…

HOP huise terug geneem

Die Johannesburgse departement van Menslike Nedersettings het aangekondig dat hul HOP huise gaan terug neem wat deur uitlanders beset word in Alexandri. Die buitelanders beweer dat hul die huise gekoop…

As Edcon struikel, val klerebedryf

Indien die Edcon groep nie nou met vaardigheid bestuur word nie, gaan die klerebedryf in Suid-Afrika ’n lelike knou kry wat ook ’n totale ineenstorting kan beteken. Die is die…

Korrupsie: ANC hoofsweep in aanhouding

Obed Thulani Shabangu, die ANC se hoofsweep in Oos-Transvaal, is by sy huis in Amersfoort gevange geneem, en hy het te kenne gegee dat hy aansoek om borgtog wil doen….

Lid van Ramaphosa taakspan bedank

Brian Dames, die Hoof Uitvoerende Beampte van Patrice Motsepe’s African Rainbow Energy and Power het uit die aanstelling as deel van Ramaphosa se taakspan oor Eskom, sy bedanking ingedien nadat…

Brexit sonder ooreenkoms?

Dit wil voorkom asof di Britse premier, Theresa May, nou die stryd verloor het om haar ooreenkoms met die Europese Unie (EU) deurgevoer te kry, en het aangekondig dat sy…

Schumacher is nie bedlêend nie

Op 29 Desember vanjaar sal dit vyf jaar wees toe die tragiese ongeluk met Michael Schumacher gebeur het tydens sy vakansie in die Alpe. Die ski geleentheid het erg verkeerd…

Vlaamse regering stort inmekaar

Die Vlaamse regering van premier Carles Michel moes gister die handdoek ingooi nadat ’n mosie van wantroue teen hom en sy regering aanvaar is in die parlement. Michell het enkele…

Brose kalmte heers in Jemen

Die beleërde stad Hodeida wat van uiterste belang is as hawe stad vir die invoer van noodsaaklike lewensmiddele, verkeer tans in ’n brose gespannenheid terwyl die gewelddadigheid bedaar en selfs…

“Bloedhond” span wil rekord slaan

Die span wat hulleself die “Bloedhond span” noem, het hulle projek beskryf as ’n “groot Kersgeskenk” wat gaan poog om met die Bloedhond motorvoertuig ’n nuwe spoed rekord op te…

VSA lugaanvalle dood talle Somaliese rebelle

’n Woordvoerder van die Amerikaanse Weermag sê lugaanvalle wat dur die VSA vegvliegtuie uitgevoer is in Somalië, het gelei tot die dood van tientalle al-Shabab rebelle. Die vegvliegtuie het minstens…

Onwettige myne vernietig Amasone woude

In die Amasone woud van Suid-Amerika is minstens 2,300 onwettige myne wat ’n ernstige bedreiging inhou vir die reënwoude se voortbestaan. Die skrikwekkende inligting is tydens ’n intensiewe ondersoek bevind…

Nuusflitse

SAL en Emirates in vennootskap SAL het aangekondig dat hul ‘n vennootskap ooreenkoms gesluit het met Emirates Lugredery. Besonderhede van die ooreenkoms is nie bekend nie. Is dit die begin…

Naspers belệ R7,7 miljard in Indiese opvoeding

Naspers het aangekondig dat hy die leiding geneem het met ‘n $540 miljoen belegging in die Indiese onderwys skema BY JU’S. Dit is blykbaar gemik op die primêre en sekondêre…

Kaapstad stadion soek nog geld

Die Kaapstad Stadion wat gebou is vir die 2010 Fifa Wêreld sokker beker,  is ‘n wit olifant en word teen enorme verliese bestuur. Nou het die Kaapstadse Raad miljoene geallokeer…

Waterslang oorsaak van Sun City storm

Ons beweeg terug na die donker eeue. ‘n Tradisionele “filosoof” Grace Masuku, het in ‘n verklaring gesê dat die storm by Sun City veroorsaak is deur die mitiese “waterslang”. Sun…

Taakspan aangewys vir Afrosentriese geskiedenis

Angie Motshekga , Minister van Basiese Onderwys, het die heraanstelling van ‘n taakspan goedgekeur om die geskiedenis en kurrikulum te herskryf.  Geskiedenis moet meer Afrosentries wees en relevant vir die…

Polisiebeampte skiet mede-polisiebeampte

Die swart woonbuurt Thokoza se polisie het ’n skokkende ontdekking gedoen toe hulle ’n vlugtende dief in die been en lyf geskiet het en hom toe kon inhardloop. Die “dief”…

ANC Jeugliga konferensie afgestel

Die ANC se Jeugliga se onvermoë om te voldoen aan die vereistes om ’n jaarlikse konferensie te hou, is een van die redes waarom die byeenkoms wat verskeie ker uitgestel…