Grond diefstal wet voorgelê
Die Minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, is gekritiseer vir die voorlegging van die wet op gronddiefstal tydens die fees tydperk. Partye het 60 dae tyd om kommentaar te lewer op die voorgestelde wet.
DA wys sy kleur
Mmusi Maimane het hom aangesluit by die ANC en EFF uitsprake teen Blankes. Sy uitspraak dat die DA wit bevoordeling moet konfronteer en swart armoede moet aanspreek, verskil weinig van die ander partye se opswepende verklarings.
Louis Trichardt Hospitaalhoof geskors
Die Hoof Uitvoerende Beampte van Louis Trichardt se hospitaal is geskors nadat pasiënte personeel daarvan beskuldig het dat hul swak behandel is. Dr. IreneMalatji is ‘n paar maande gelede deur werkers beskuldig dat sy korrup is en dat neopotisme plaasvind by aanstellings. Sy is tans geskors met volle voordele!
Nuutste kommentaar