Nuusflitse

Plattekloof skietery

Agt verdagtes is in hegtenis geneem waaronder ‘n polisiebeampte, na die bende aanval op die N1 naby Kaapstad. Een persoon is gedood en twee ander gewond in die skietvoorval. ‘n Verdagte bendeleier van Elsiesrivier het die aanval oorleef.

Duisende pendelaars gestrand

Busbestuurders van die City-City busdiens het hul sleutels opgehang in ‘n onverwagte staking weens ‘n  aftrekking op hul Sondag oortyd betaling.  Bykans 4 000 pendelaars na 105 bestemmings is geraak deur die staking .