Nuusflits

Talle gearresteer naby Coronationville

Vyftien verdagtes is gearresteer nadat hul ‘n polisievoertuig met petrol bomme bestook het tydens ‘n inbraak by ‘n drankwinkel in die informele sektor in Coronationville.

Haelstorm tref Sun City

‘n Haelstorm het  Sun City getref met die Gary Player gholfbaan se pompkamer onder water en ‘n brug wat weggespoel het. Sowat 200 hotel kamers is beskadig deur vloedwaters en baie besoekers is gevra om hul vakansie kort te knip.