Nasionale Tesourie Direkteur-generaal skuldig

 

Die Openbare Vervolger het bevind dat Dondo Mogojane in sy aansoek om die pos van Direkteur-Generaal versuim het om te meld dat hy ‘n kriminele rekord het.

Hy is in 2011 skuldig bevind aan ‘n oortreding van die Padverkeers We en nou is Cyril Ramaphosa 30 dae gegun om op te tree teen Mogojane.

Die moontlikheid dat die Direkteur-generaal sy pos kwyt is, word betwyfel, maar die magspel agter die skerms is onvoorspelbaar, word gesệ.

Foto – Dondo Mogojane