Montenegro opposisieleier vry na 13 jaar

Na ’n vreesaanjaend tyd in die tronkselle van Montenegro, is die amptelik opposisieleier uiteindelik weer ’n vry man.

Nebojsa Medojevic moes 13 jaar in die selle deurbring te midde van parlementêre immuniteit wat hy genet het soos alle ander parlementslede in die land.

Hy het tydens ’n media onderhoud gesê daar was dae wat hy vir sy lewe gevrees het terwyl hy agter tralies was.

Sy party, die Demokratiese Front, mos al die jar sonder hom klaarkom, en die onder-leier, Andrija Mandic, moes die leisels styf hou

Die dramatiese gebeure het duisende ondersteunende kiesers geskok by die aanhoor dat hulle leier in hegtenis geneem is toe hy die besonder aand laat eers die parlementsgebou verlaat het.

Die polisie se verweer was dat Nebojsa Medojevic geweier het om te getuig in ’n korrupsie voorval, en sê onwettig om daarvoor te weier, en dat geen immuniteit gebied word daarvoor nie.

Maar kiesers het oor die jare gepoog om hom vrygelaat te kry, en verlede week het die Grondwethof beslis dat sy aanhouding ongrondwetlik is en hy dadelik vrygelaat moet word.

President Milo Djukanovic het egter gepoog om die optrede te regverdig, maar die 52-jarige Nebojsa Medojevic moes vrygelaat word na die Grondwethof se beslissing.

Hy het aan die media gesê die president vrees die dag as hy verkiesing moet hou en sy grootste opponent is weer vry om die stryd voort te sit.

Foto – Nebojsa Medojevic