Lipton Teeplaas tot niet

Dit het slegs tien jaar geneem vir “opkomende boere” om die Lipton teeplaas in die grond te bestuur.

In 2006 is die Sapekoe Teeplaas naby Tzaneen deur die ANC oorgeneem as deel van hul grond- verdelings program.  Die plaas is sedert 1960 bestuur deur die Lipton Tee groep.

R65 miljoen is deur die ANC “geïnvesteer” as lenings vir Afrikane wat beweer het dat hul boere en inwoners was van die gebied.

In 2018 word alle geboue gestroop en die meeste van die tee bosse verdring deur onkruid. ‘n Forensiese ondersoek toon dat die plantasie gestroop is van R121 miljoen se bates.

‘n Kenner sê dat die Swart konsep van welvaart skepping beteken om te buit en te roof tot daar niks oorbly nie, want dit is duidelik dat produktiewe, winsgewende boerdery, nie deur die swartes bereik kon word nie.