Hongaarse premier bly onwrikbaar

Terwyl opposisielede in hulle duisende bymekaar gekom het om te protesteer teen die Eerste Minister, Viktor Orban, se hervorming in arbeidswette, gaan die rgering onverpoos voort met sy heropbou program van Hongarye.

Premier Orban het in ’n media verklaring gesê dit is duidelik dat die optog gangers deur sekere vakbonde ’n die miljardêr, Gyorgy Soros,  betaal word om te betoog teen die nuwe arbeidswette, en die redenasie dat werkers verplig gaan word om “agt dae per week” te werk, met minagting verwerp.

Waarnemers wys daarop dat die Orban-regering uiters verdraagsaam optree teen die betogers, en hulle geensins die geleentheid gee om gewelddadig op te tree nie.

Foto – Eerste Minister Viktor Orban