Gratis voertuig toets

Dertien ondersoek beamptes het Maandag 10 Desember 2018 in die hof verskyn vir beweerde korrupsie.

Padvaardigheid sertifikate is uitgereik sonder dat die voertuie ondersoek is in ruil vir ‘n kontant wat in die hand gestop is.

In Durban het vyf beamptes van ‘n toets sentrum in die hof verskyn op aanklagte daarvan dat hul aansoekers vir ‘n leerling lisensie gehelp het om toetse te slaag terwyl agt in Limpopo in die hof sal verskyn op klagtes van korrupsie.

Bewerings word gemaak dat daar ernstig gediskrimineer word teen blankes wat by die toets sentrums opdaag, en moet dikwels vir ‘n twede en derde keer gaan vir hul toetse, waarvoor elke keer betaal moet word.