Gevangenisse “besoek”

Die Departement van Korrektiewe Dienste het blits besoek afgelê by fasiliteite, onder andere by die Leeukop gevangenis.

Tydens die ondersoeke is beslag gelê op smokkel goedere, dwelms en wapens. Die adjunk-minister van Korrektiewe Dienste meld dat die ondersoek die sentrum ’n bietjie veiliger sal maak!

Die tronk is bekend vir sy bendes en sogenaamde tronk-leiers wat nie huiwer om selfs ’n ander gevangene se maaltye te konfiskeer en hom dus vir lang tye sonder kos laat, en hy aangewys is op water om aan die lewe te bly.