Dreigende Kulula staking

British Airways en Comair het Donderdag vergader saam met die Kommissie van Arbitrasie om ‘n moontlike staking af te wend deur Numsa lede.

Lede van Numsa eis ‘n 13de tjek, reis toelae en ‘n 12% salaris verhoging.  Comair het passasiers verseker dat in geval daar ‘n staking sou wees sal onderbrekings tot die minimum beperk word.

Intussen het Comair beskuldigings van rassisme deur Numsa ontken, wat daarop dui dat die vakbond se optrede nog ’n redery kan knel.

Tans is SAL sodanig in die knyp dat hy met ’n buitelandse redery moes ooreenkomste aangaan omdat sy finansies hom nie toelaat om alles self te doen nie.