Denel se nuwe baas

Die kabinet het Daniel du Toit se aanstelling as Hoof Uitvoerende Beampte by Denel  goedgekeur. Hy sal glo onmiddellik aandag gee aan oppervlakkige kontrakte wat aangegaan is tydens die staats kaping tydperk.  Koste besnoeiing sal ook een van sy prioriteite wees.

Die wapenvervaardiger het die afgelope aantal jare drasties agteruit gegaan weens die politieke aanstellings wat gemaak is in topbestuur wat geen kennis dra van die bedryf nie.

Die ANC regering moes telkens die bedryf van totale ineenstorting red met finansiële ondersteuning, en talle kontrakte wat aangegaan is, het gelei tot enorme verkiese.