Clifton en ‘kill all whites”

‘n Protesganger met ‘n oranje T-hemp aan en die woorde”KILL ALL WHITE PEOPLE” daarop  is tydens ‘n TV onderhoud Vrydag op sosiale media geplaas.

Volgens die Inwoners vereniging van Clifton was optrede sedert September 2018 noodsaaklik teen wettelose en misdadige elemente.

Die verwydering van persone na 20h00 op die strand was deel van die proses maar skielik kry dit ‘n rassekleur.

Slagspreuke soos “Kill all white people” tesame met die slag van ‘n skaap op die strand is klaarblyklik nou aanvaarbaar.

Die FeesMustFall leier, ene Chumani Maxwele was die voorbok by die betoging.