Chris Chameleon die bedrieër

Die sogenaamde sanger, Chris Chameleon, word deesdae deur duisende mense beskou as ’n bedrieër, onrus stoker, verdeler van familiebande en boonop ’n  persoon met bedenklike gedragspatrone.

Aanvanklik het Chameleon op die sosiale netwerk die valse bewering gemaak dat wyle Bles Bridges sy pa is, en daarmee onrus gestook het onder die Bridges familie en hulle vriende.

Daarna is hy deur die erg geskokte familie uitgedaag om met DNS toetse sy bewerings te bewys, waarna hy soos ’n tipiese onrus stoker, terug geskarrel het met ’n verskoning dat hy daarmee ’n toets gedoen het.

Die aanhangers van die sanger, Bles Bridges, het die vieslike optrede van die kwasie sanger, Chris Chameleon, nie net as vêrregaande bestempel nie, maar ook met ’n veldtog begin om mense te ontmoedig om sy derderangse gehalte musiek te koop.

Iemand het so vêr gegaan as om Chameleon uit te skel as “die skuim van die wereld”.

Foto – Wyle Bles Bridges