Cameron van der Burgh tree uit

Die Olimpiese swemmer Cameron van den Burgh het sy uittrede as swemmer aangekondig.

Cameron het in 2012 by die Somer Olimpiese Spele goud verwerf in die 100 meter borsslag met ‘n nuwe wêreld rekord. Hy het drie keer die FINA Wêreld Beker verower en het SA sedert 2008 by die Olimpiese Spele verteenwoordig. Sy inkomste net in borge was bereken tussen $200,000 en $400,000 per jaar.

Suid-Afrika het die afgelope jare uitstekende swemmers opgelewer, maar is gekniehalter weens die regime se onwilligheid om swemmers te ondersteun.

Die vermoede bestaan dat die ANC eers gewillig sal wees om ondersteunend te wees as swart swemmers groot deurbrake maak.