ANC se vertroue in Mbalula

Ten spyte van die bevindings deur die Openbare Beskermer dat Mbalula ten minste R300,000 ontvang het van Sedgars Sport vir ‘n familie vakansie in Dubai het die ANC nog steeds verklaar dat hul volle vertroue  in hom het.  Die Nasionale Vervolgings Gesag het aangetoon dat hul die OB se verslag sal nagaan voor hul besluit of hy vervolg moet word.

Die rit het R680,000 gekos en dit is steeds nie bekend wie vir die balans betaal het nie.

Waarnemers reken dat die ANC se president nog nie besef het dat dit die ongerymdhede is wat Suid-Afrika se ekonomie knel omdat buitelandse beleggers al die skelmstreke waarneem.