Nuusflitse
Grond diefstal wet voorgelê Die Minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, is gekritiseer vir die voorlegging van die wet op gronddiefstal tydens die fees tydperk. Partye het 60 dae tyd…
Grond diefstal wet voorgelê Die Minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, is gekritiseer vir die voorlegging van die wet op gronddiefstal tydens die fees tydperk. Partye het 60 dae tyd…
Teen die tempo wat ANC “staatmakers” nou sterf, gaan die plaaslike regerings en die staat baie geld kos. Elke ANC lid wat nou afsterf word beskou as ‘n “struggle hero”…
Die laer oliepryse kan noodsaaklike verligting bring vir motoriste in 2019. Dramatiese afplatting van die olieprys in die afgelope tyd kan aansienlike verlaging teweeg bring in die brandstofprys. Daar word…
Tito Mboweni het na ‘n besoek aan die Johannesburgse middestad verklaar dat die strate vuil en ‘n verleentheid is. Hy vergelyk Kigali, die hoofstad van Rwanda, se strate met die…
Die Departement van Korrektiewe Dienste het blits besoek afgelê by fasiliteite, onder andere by die Leeukop gevangenis. Tydens die ondersoeke is beslag gelê op smokkel goedere, dwelms en wapens. Die…
Die Benoni meer se damwal het krake ontwikkel wat gelei het tot die sluiting van Bunyan- en Tom Tones strate in Benoni. Water word tans uit die dam gepomp om…
Die ANC regering van Cyril Ramaphosa sal baie jammer wees as hulle sou besluit om die grond van ’n boer van Oos-Transvaal sonder vergoeding te neem. Die boer wat verkies…
Ma Jian was in ’n posisie om uitermatige groot bedrae omkoopgeld te ontvang, waarvan die grootste bedrae afkomstig was van die miljardêr, Guo Wengui. Ma Jian, een van die mees…
Die Russiese President Vladimir Putin het in ’n TV onderhoud gesê sy land staan gereed met sy nuwe soort wapen wat nie deur sy vyandelike magte afgeskiet kan word nie….
President Donald Trump van Amerika wil maar nie bes gee oor die grensmuur met Meksiko nie, en het gereageer op die Demokrate se uitlating dat hy die grensmuur moet vergeet….
Senator Rand Pauls van die Republikeinse Party het die kritici se monde gesnoer toe hy tydens ’n TV onderhoud verduidelik het waarom die present soldate uit Sirië en Afghanistan onttrek….
Walter Arizala die leier van die verswakte FARC rebelle vegters in Columbië is gedood deur die Weermag soldate tydens ’n skermutseling. Die FARC het twee jaar gelede die wapen neergelê…
Terwyl opposisielede in hulle duisende bymekaar gekom het om te protesteer teen die Eerste Minister, Viktor Orban, se hervorming in arbeidswette, gaan die rgering onverpoos voort met sy heropbou program…
Nuutste kommentaar