Nuusflitse
Afrika moet bevry word van geweld Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, het die vlak van geweld veroordeel en gesê dat SA nie vorentoe sal beweeg solank die Afrikaan se instink…
Afrika moet bevry word van geweld Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, het die vlak van geweld veroordeel en gesê dat SA nie vorentoe sal beweeg solank die Afrikaan se instink…
Die jaar 2018 is gekenmerk deur politieke huwelike wat net so vinnig op egskeidings en tot bitter binne gevegte gelei het. Die EFF het verskeie kere met die DA hande…
Die Pad Verkeers Bestuur Maatskappy het ‘n voorstel gemaak dat motor bestuurders elke 5 jaar moet gaan vir ’n hertoets. Dit word oorweeg weens die groot aantal sterftes op die…
Gedurende die eerste helfte van die Desember vakansie is verby, en die belofte van die regering en sy verkeersowerhede van goed georganiseerde wetstoepassing het dadels van gekom. Tot die dag…
Dit het slegs tien jaar geneem vir “opkomende boere” om die Lipton teeplaas in die grond te bestuur. In 2006 is die Sapekoe Teeplaas naby Tzaneen deur die ANC oorgeneem…
Die voormalige Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, sê haar nuut gestigte politieke party het reeds die steun van 600,000 kiesers. Waarnemers sê dat dit onwaarskynlik is dat sy binne drie…
Die regering van Namibië raak toenemend bekommerd oor die wisselende neigings van die Suid-Afrikaanse Rand wat tot die afgelope 25 jaar ook die land se betaalmiddel is. Die regering ondersoek…
In sy jaarlikse perskonferensie in Rusland, het die president, Vladimir Poetin, gewaarsku dat ’n kern-oorlog in 2019 wel ’n moontlikheid is. Meningsvormers sê egter die president se jongste perskonferensie verskil…
Die Duitse tydskrif, Der Spiegel is in omstredenheid gedompel nadat bevind is dat een van sy belangrikste joernaliste talle berigte geplaas het wat hy uit sy duim gesuig het. Dit is…
Ondanks Europa se inspuitings van miljoene euro in die situasie van sogenaamde immigrante in Libië het niks verbeter nie. In ’n verslag van die Verenigde Nasies word bekendgemaak hoe ’n…
’n Reuse krater, gevul met ys, is dur die kamera van Mars Express gefotografeer en na die aarde gesein. Die reuse ys krater is sowat 82 kilometer in deursnit en…
Politieke leiers aan die linkse spektrum in Vlaandere is bekommerd dat die Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) wat die grootste politieke party in België is, met die komende verkiesing in 2019,…
Jürgen Stock, die hoof van Interpol, het die afgelope naweek gewaarsku dat talle lande, veral in Europa, blootgestel is aan hernude terroriste aanvalle in 2019. Hy sê ’n nuwe vlaag…
Nuutste kommentaar