SpaceX lanseer super moderne stelsel
Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr, Elon Musk, se ruimte sendings het nog ’n mylpaal bereik toe sy SpaceX ’n Amerikaanse militêre navigasie satelliet, met ’n besonder kragtige vermoë, die lugruim ingestuur…
Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr, Elon Musk, se ruimte sendings het nog ’n mylpaal bereik toe sy SpaceX ’n Amerikaanse militêre navigasie satelliet, met ’n besonder kragtige vermoë, die lugruim ingestuur…
Die sogenaamde sanger, Chris Chameleon, word deesdae deur duisende mense beskou as ’n bedrieër, onrus stoker, verdeler van familiebande en boonop ’n persoon met bedenklike gedragspatrone. Aanvanklik het Chameleon op…
ANC moraliteit Beide Jacob Zuma en Malusi Gigaba is deur takke genomineer vir parlementslede in 2019. ‘n Politieke ontleder sê dit sal “slegte nuus” wees vir die ANC as Zuma…
Die Maatskappye en Intellektuele Eiendoms Kommissie (CIPC) het ‘n kennisgewing aan die SABC uitgereik waarin gevra word dat die uitsaaier moet verduidelik hoekom daar nie aanvaar moet word dat hul…
Media berigte het begin spekuleer dat ‘n konsortium beleggers bereid is bykans R21 miljard te “leen” aan SAL, maar teen ‘n 51% belang in die entiteit. Fly Modern Ark en…
Evkom het aangekondig dat hul uitvoerende personeel van 21 tot nege verminder het in ‘n poging om hul salaris uitgawes te besnoei. Ekonome meen dit het hul 24 jaar geneem…
n Onvoorsiene tsoenami in die seestraat van Soenda tussen die eilande Java en Soematra het die dood van minstens 281 veroorsaak. Reddingswerkers meen die dodetal gaan nog verder styg en…
Die Koreaanse motor vervaardiger, Hyundai het ‘n bykomende sport nuts voertuig in SA bekendgestel. Dit staan bekend as die Kona en ‘n 2 liter kragbron is gepas. Die Kona en…
Met die Suid-Afrikaanse ekonomie wat nie eers in staat is om onder die huidige bedeling met 1% te groei nie, sal die Minister van Finansies se nuwe planne ook misluk….
Die afgesette ANC president, Jacob Zuma, staan voor ’n nuwe keuse in die politiek, en gaan sukkel om sy eie ondersteuners nie gelukkig te hou nie. Die ANC het onlangs…
Die ANC se verkiesings hoof, Fikile Mbalula, het sy regsverteenwoordigers genader en gaan die Openbare Beskermer in die hof uitdaag oor haar bewerings. Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB) het…
Tristan-Lee Niemand is die eerste van sewe studente wat in aanhouding was in Sjina weens beweerde oortreding van die visa wette van Sjina, het na ’n maand in aanhouding, teruggekeer…
Die Amerikaanse wetgewing maak voorsiening vir ’n drastiese stap wat bekendstaan as “die regering se afsluiting” wanneer die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers nie tot ’n ooreenkoms kan kom…
Die Gatwick lughawe in Brittanje is weer terug na normaal nadat saboteurs met hommeltuie die aanloopbane beset het sodat vliegtuie nie kon land of opstyg nie. Die hommeltuie het veroorsaak…
Die Spaanse regering in Madrid hou hul weeklikse ministersraad in Katalonië se hoofstad Barcelona, tot die ontevredenheid van die separatiste waarvan verskeie leiers in Spaanse tronke aangehou word. Die ministerraad…
Die Amerikaanse vervolgers beskuldig twee burgers van Sjina dat hulle in samewerking is met die Sjinese Minister van Veiligheid om die VSA te benadeel. The FBI accused China of aiming…
Die Australiese stad Sydney, is die afgelope dae swaar getref toe ’n hewige haelstorm oor die stad losgebars het. Haelkorrels so groot soos hoendereiers het groot skade veroorsaak aan motors,…
Kort nadat President Donald Trump die onttrekking van Amerikaanse troepe uit Sirië aangekondig het, was die tweede onttrekking van baie troepe uit Afghanistan ’n verrassing vir Westerse leiers. Met die…
Die Japanese aanklaers het nuwe klagtes vir vervolging ingestel teen Carlos Ghosn, die voormalige hoof van die Nissan Motorvervaardiger. Die hernude beskuldigings teen die voormalige voorsitter van die vervaardiger volg…
Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Jim Mattis, gaan aan die einde van Februarie 2019 die tuig neerlê. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die aankondiging die afgelope naweek gemaak. Klaarblyklik…
Nuutste kommentaar