Versigtig en waaksaam
Die Kersfees seisoen is ’n tyd waarin Boer-Afrikaners die sorge van die wêreld opsy skuif en die vreugde van familie ’n vriende se saamwees ten volle geniet. Dit is immers…
Die Kersfees seisoen is ’n tyd waarin Boer-Afrikaners die sorge van die wêreld opsy skuif en die vreugde van familie ’n vriende se saamwees ten volle geniet. Dit is immers…
Plattekloof skietery Agt verdagtes is in hegtenis geneem waaronder ‘n polisiebeampte, na die bende aanval op die N1 naby Kaapstad. Een persoon is gedood en twee ander gewond in die…
Die kabinet het Daniel du Toit se aanstelling as Hoof Uitvoerende Beampte by Denel goedgekeur. Hy sal glo onmiddellik aandag gee aan oppervlakkige kontrakte wat aangegaan is tydens die staats…
Ten spyte van die bevindings deur die Openbare Beskermer dat Mbalula ten minste R300,000 ontvang het van Sedgars Sport vir ‘n familie vakansie in Dubai het die ANC nog steeds…
British Airways en Comair het Donderdag vergader saam met die Kommissie van Arbitrasie om ‘n moontlike staking af te wend deur Numsa lede. Lede van Numsa eis ‘n 13de tjek,…
Die SA Mededinging Kommissie het Shoprite asook Computicket aangekla van onwettige mededingende optrede en aanbeveel dat die maatskappye beboet word. Checkers het Computicket die reg gegee om te onderskei tussen…
‘n Anonieme ingenieur by Evkom het op sosiale media die probleme en vooruitskouing daarvan by die entiteit, aan mense blootgele. 50% van die steenkool kragstasies is buite werking en sal…
Die ANC se grond diefstal program het boer die skrik op die lyf gejaag en maak nou wilde planne om hulleself te beskerm teen algehele bankrotskap. Onbevestigde berigte lui dat…
Twee swartmans is gearresteer nadat hulle voorgegee het dat hulle immigrasie beamptes is, maar deur ’n fluitjieblaser verklap is. Die twee mans het omkoopgeld gevra om mense onwettig in die…
Terwyl almal rond skarrel om nog die belangrikste inkopies te doen, is daar ook diegene wat reeds hul huishoudings tot rustigheid stem en met vreugde, maar ook met biddende harte,…
Die Oos-Transvaal is ’n tydbom wat enige oomblik kan ontplof in die gesig van die ANC, is die waarskuwing wat aan die president, Cyril Ramaphosa oorgedra is. Die sogenaamde Umkhonto…
Japan oorweeg dit om uit die Internasionale Walvis Kommissie te bedank sodat hy meer vrylik walvisse kan jag terwyl daar binne die Walvis akkoord beperkinge bestaan. Daar is ’n verbod…
Die Poolse regering is ernstig om minder afhanklik te wees van Rusland vir sy energiebronne, en het nou ’n 20 jaar kontrak aangegaan met die VSA vir die lewering van…
Die uittredende president van Brasilië, Michel Temer, word vervolg weens verskeie aanklagte van korrupsie en geldwassery. Hy verloor in die proses sy immuniteit sodra hy die amp ontruim aan die…
Die regering van Jemen en die Houthi rebelle het ooreenkoms bereik om duisende gevangenes uit te ruil wat ook aangehoudenes in die buiteland insluit. Die Internasionale Rooikruis het slegs 10…
Die “euwel” van plastiek as die wêreld se grootste bedreiging van die seelewe word nou in die EU lidlande ’n stap verder geneem om die hergebruik te verplig. Die lidlande…
Veiligheidsbeamptes in Duitsland het verskeie geboue in die hoofstad Berlyn deursoek as deel van ’n reuse soektog na moontlike terroriste en hulle bedrywighede. Een van die geboue, ’n Moslem moskee,…
Nuutste kommentaar