Daily Archives: December 20, 2018

ANC webblad en R32 miljoen regsaansoek

Die ANC se webblad www.anc.org.za is sedert September nie meer aanlyn nie aangesien die diensverskaffers en ontwikkelaars van die webblad ‘n eis ingestel het van R32,5 miljoen vir onbetaalde rekenings…

Nuusflitse

Johannesburg regter en advokate onder beleg Gewapende kriminele slaan kort-kort toe op advokate en regters van die Johannesburgse Hooggeregshof.  In die afgelope twee weke is drie advokate aangeval nadat hul…

Nasionale Tesourie Direkteur-generaal skuldig

  Die Openbare Vervolger het bevind dat Dondo Mogojane in sy aansoek om die pos van Direkteur-Generaal versuim het om te meld dat hy ‘n kriminele rekord het. Hy is…

Vierkantige lemoene?

Lemoene wat uitgevoer is na Italië is nie so goed afgelewer nie aangesien die lemoene platgedruk in Italië aangekom het. Fruitone Ltd, ‘n sitrus maatskappy in Zebediela, Noord-Transvaal het klaarblyklik…

HOP huise terug geneem

Die Johannesburgse departement van Menslike Nedersettings het aangekondig dat hul HOP huise gaan terug neem wat deur uitlanders beset word in Alexandri. Die buitelanders beweer dat hul die huise gekoop…

As Edcon struikel, val klerebedryf

Indien die Edcon groep nie nou met vaardigheid bestuur word nie, gaan die klerebedryf in Suid-Afrika ’n lelike knou kry wat ook ’n totale ineenstorting kan beteken. Die is die…

Korrupsie: ANC hoofsweep in aanhouding

Obed Thulani Shabangu, die ANC se hoofsweep in Oos-Transvaal, is by sy huis in Amersfoort gevange geneem, en hy het te kenne gegee dat hy aansoek om borgtog wil doen….

Lid van Ramaphosa taakspan bedank

Brian Dames, die Hoof Uitvoerende Beampte van Patrice Motsepe’s African Rainbow Energy and Power het uit die aanstelling as deel van Ramaphosa se taakspan oor Eskom, sy bedanking ingedien nadat…

Brexit sonder ooreenkoms?

Dit wil voorkom asof di Britse premier, Theresa May, nou die stryd verloor het om haar ooreenkoms met die Europese Unie (EU) deurgevoer te kry, en het aangekondig dat sy…

Schumacher is nie bedlêend nie

Op 29 Desember vanjaar sal dit vyf jaar wees toe die tragiese ongeluk met Michael Schumacher gebeur het tydens sy vakansie in die Alpe. Die ski geleentheid het erg verkeerd…

Vlaamse regering stort inmekaar

Die Vlaamse regering van premier Carles Michel moes gister die handdoek ingooi nadat ’n mosie van wantroue teen hom en sy regering aanvaar is in die parlement. Michell het enkele…

Brose kalmte heers in Jemen

Die beleërde stad Hodeida wat van uiterste belang is as hawe stad vir die invoer van noodsaaklike lewensmiddele, verkeer tans in ’n brose gespannenheid terwyl die gewelddadigheid bedaar en selfs…

“Bloedhond” span wil rekord slaan

Die span wat hulleself die “Bloedhond span” noem, het hulle projek beskryf as ’n “groot Kersgeskenk” wat gaan poog om met die Bloedhond motorvoertuig ’n nuwe spoed rekord op te…

VSA lugaanvalle dood talle Somaliese rebelle

’n Woordvoerder van die Amerikaanse Weermag sê lugaanvalle wat dur die VSA vegvliegtuie uitgevoer is in Somalië, het gelei tot die dood van tientalle al-Shabab rebelle. Die vegvliegtuie het minstens…

Onwettige myne vernietig Amasone woude

In die Amasone woud van Suid-Amerika is minstens 2,300 onwettige myne wat ’n ernstige bedreiging inhou vir die reënwoude se voortbestaan. Die skrikwekkende inligting is tydens ’n intensiewe ondersoek bevind…