Nuusflitse
SAL en Emirates in vennootskap SAL het aangekondig dat hul ‘n vennootskap ooreenkoms gesluit het met Emirates Lugredery. Besonderhede van die ooreenkoms is nie bekend nie. Is dit die begin…
SAL en Emirates in vennootskap SAL het aangekondig dat hul ‘n vennootskap ooreenkoms gesluit het met Emirates Lugredery. Besonderhede van die ooreenkoms is nie bekend nie. Is dit die begin…
Naspers het aangekondig dat hy die leiding geneem het met ‘n $540 miljoen belegging in die Indiese onderwys skema BY JU’S. Dit is blykbaar gemik op die primêre en sekondêre…
Die Kaapstad Stadion wat gebou is vir die 2010 Fifa Wêreld sokker beker, is ‘n wit olifant en word teen enorme verliese bestuur. Nou het die Kaapstadse Raad miljoene geallokeer…
Ons beweeg terug na die donker eeue. ‘n Tradisionele “filosoof” Grace Masuku, het in ‘n verklaring gesê dat die storm by Sun City veroorsaak is deur die mitiese “waterslang”. Sun…
Angie Motshekga , Minister van Basiese Onderwys, het die heraanstelling van ‘n taakspan goedgekeur om die geskiedenis en kurrikulum te herskryf. Geskiedenis moet meer Afrosentries wees en relevant vir die…
Die swart woonbuurt Thokoza se polisie het ’n skokkende ontdekking gedoen toe hulle ’n vlugtende dief in die been en lyf geskiet het en hom toe kon inhardloop. Die “dief”…
Die ANC se Jeugliga se onvermoë om te voldoen aan die vereistes om ’n jaarlikse konferensie te hou, is een van die redes waarom die byeenkoms wat verskeie ker uitgestel…
Die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) het Suid-Afrika en die regering skerp gekritiseer vir sy beoogde gratis opvoeding by naskoolse inrigtings. Die woordvoerder sê die land behoort eerder te konsentreer op…
Collins Letsoalo, die voormalige waarnemende hoof van die Passasiers Spoor Agentskap, (Prasa), is gegrief en wil nou afvaardigings stuur aan verskeie persone en instansies. Die senior beampte van Prada, ene…
Die Sjinese president, Xi Jinping het tydens die veertigste herdenking van Sjina se ekonomiese hervorming gesê niemand gaan vir Sjina op ekonomies terrein voorskryf nie. Met die opmerking het die…
Die minderheidsregering van die Vlaamse premier, Carles Michel, staar ernstige probleme in die gesig nadat die konserwatiewe Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) onttrek het uit die koalisieregering. Michel het hernude pogings…
Saoedi-Arabië het die Amerikaanse Senaat se beslissing verwerp wat verlede week bepaal het dat die kroonprins Mohammed bin Salman minstens bewus was van die moord plan in Turkye. Die joernalis…
Na ’n vreesaanjaend tyd in die tronkselle van Montenegro, is die amptelik opposisieleier uiteindelik weer ’n vry man. Nebojsa Medojevic moes 13 jaar in die selle deurbring te midde van parlementêre…
Die verkiesing van Salome Zurabishvili as die eerste vrou wat ingehuldig is as president van Georgië het ’n nuwe era ingelei tot ’n heel nuwe grondwetlike bedeling in die land….
Mynwerkers in Kanada het die grootste diamant gevind wat nog ooit in die land ontdek is, en sy 552 karaat spreek daarvan, terwyl dit as van besonder goeie gehalte bestempel…
Nuutste kommentaar