Daily Archives: December 14, 2018

Kan Zuma betaal

Finansiële kundiges is nie daarvan oortuig dat Jacob Zuma sy regskoste kan betaal nie, veral omdat die Nkandla wooneenheid as Trust onder die Zoeloe koning se beheer is. Volgens berigte…

Nuusflitse

BLF werf Zimbabwiese bevrydingsleer lede BLF se leier Andile Mngxitama het op ‘n media verklaring uitgereik waaronder hy meld dat BLF besig is om vorige  lede van Zimbabwese bevrydingsleer te…

Moyane en sy regskoste

Die voortslepende regsaksie van Tom Monyane om sy afdanking as SAID hoof ter syde gestel te kry, het veroorsaak dat sy regskoste rekening besig is om te styg. Na sy…

Ouetehuise die teiken van kriminele

Ouetehuise en aftree oorde moet hul sekuriteit maatreëls verskerp na ‘n tweede aanval in drie maande in Port Elizabeth. Die nuutste voorval het by die Kragga Kamma Uitspanning Aftreeoord in…

Hoë Hof kap Zuma

Die Hoë Hof het in Pretoria uitspraak gelewer in die saak rondom Jacob Zuma se regskoste en wie dit moet betaal. In sy uitspraak sê die regter dat die staat…

Nkandla word dalk verkoop

In ’n ondersoek wat dur onafhanklike finansiële deskundiges gedoen is, blyk dit dat Jacob Zuma ook sy welbekende Nkandla kan verloor. Die Hooggeregshof in Pretoria het Donderdag bevind dat Zuma…

ANC wou opponent omkoop

Hulle het pogings aangewend om die uitkoms van ’n munisipale raadsvergadering te swaai in die guns van die ANC deur ’n raadslid om te koop. Drie ANC leiersfigure in Natal…

 TLU SA fokus weer op veiligheid

Na afloop van ‘n spesiale werksessie met verteenwoordigers uit al die streke, het TLU SA bepaalde veiligheid riglyne bespreek om ‘n hoër mate van veiligheidsbewustheid gedurende die feesseisoen te verseker….

Skietstilstand ooreenkoms in Jemen

In Swede het die twee strydende magte na etlike dae van onderhandeling, tot ’n akkoord gekom om minstens die wapen tydelik neer te lê. Die skietstilstand vir Hodeida sluit ook…

Trump se regsman raak ongeduldig

Rudy Giuliani, die regsverteenwoordiger van President Donald Trump, sê dit is tyd dat die voormalige FBI-baas, Robert Mueller , nou sy afronding don en verslag lewer. Hy sê die ondersoek…

Hoëspoed trein botsing dood talle

’n Hoëspoed trein in Turkye wat teen ’n hoë snelheid gebots het met ’n ander trein in Ankara , het die lewens van minstens 24 mense geëis. Die Turkse media…

VSA waarsku Turkye oor Koerde

Die Turkse president het aangekondig dat ’n nuwe offensief teen Turkse vegters in Sirië eersdaags in aanvang sal neem. In reaksie op die aankondiging het die Verenigde State van Amerika…

Tesla dalk in SA

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en ruimte tegnoloog, Elon Musk, het die afgelope week te kenne gegee dat hy waarskynlik teen die einde van 2019 ’n Tesla elektriese motor takkantoor in…

Russiese invloed op wêreldmening

Die invloed van Rusland op die mening van die burgerlikes in elk land, word met kommer waargeneem deur kenners wat vals inligting bestudeer. In die afgelope weke is verskeie verset…