ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: December 12, 2018

Komuniste eis einde van beurtkrag

ANC, SAKP, Cosatu en Sanco staan voor in die ry met hulle eis dat beurtkrag beëindig word in Suid-Afrika. Dit is ironies dat die persone in beheer van die land,…

ANC tesourier-generaal se R1,5m  geskenk

Bewyse in die Hooggeregshof toon dat die ANC se Limpopo Tesouriergeneraal, Danny Msiza R1,5 miljoen ontvang het via ‘n tussenganger. Die tussenganger het die “beleggings” van multi-miljoen rand gefasiliteer vanuit…

Nuusflitse

Vrees vir Vlag Dit blyk dat sekere mense ‘n vrees het vir die ou Republiek landsvlag.  Hernude pogings gaan nou weer aangewend word om die openbare vertoon van die ou…

ANC skop lede uit

  Die Gauteng ANC se gesagstruktuur het die vorige LUK van Gesondheid Qedani Mahlangu uitgeskop. Sy en Brian Hlongwa is versoek om uit te tree as lede van die provinsiale…

TLU SA le klag teen Mngxitama

Die opruiende haatspraak van Andile Mngxitama van Black First Land First (BLF)  op 8 Desember tydens ‘n saamtrek in Potchefstroom waar hy  sy volgelinge aanhits om blankes te vermoor moet…

Grondgryp kan boere finansieel kelder

Met die onvermoë van die Ramaphosa-regime om duidelike optrede van wat boere kan verwag met die grondgryp aksie wat eersdaags gaan begin, raak boere bekommerd dat hulle finansieel uitgeroei kan…

VBS misluk soos African Bank

Dit lyk of die swart banke maar ’n sukkel bestaan gevoer het en uiteindelik kop onder die vlerk gesit het en menige kliënt en  belegger groot skade berokken het. Vier…

Gratis voertuig toets

Dertien ondersoek beamptes het Maandag 10 Desember 2018 in die hof verskyn vir beweerde korrupsie. Padvaardigheid sertifikate is uitgereik sonder dat die voertuie ondersoek is in ruil vir ‘n kontant…

Franse president slaan bollemakiesie

Die Franse president Emmanuel Macron het bollemakiesie geslaan en daarmee probeer om ’n mate van aansien te herwin deur die Geel Hemde se eise aan te hoor en toegewings te…

VN immigrante dokument goedgekeur

Die lidlande van die Verenigde Nasies het die kontroversiële immigrante ooreenkoms goedgekeur en die meerderheid het dit onderteken. Talle lande met nasionalistiese regerings het egter geweier om die ooreenkoms t…

Armenië betoger leier word premier

Die waarnemende Eerste Minister van Armenië, Nikol Pashinian, wat aanvanklik die leier was van talle betogings en optogte, het later die amp van waarnemende premier verwerf. Nou is die waarnemende…

Stryd om EU leierskap het begin

Die stryd tussen konserwatiewes versus sosialiste het sy eerste stappe begin met die oog op volgende jaar se verkiesing van die Europese Komitee en die Europese Parlement. Die sosialiste het…

Jongste Mars ruimtetuig inligting

InSight, die tweede ruimtetuig wat deur Nasa op Mars laat land het, is tegnologies so gevorderd dat dit ondermeer di helderste foto’s na die aarde sein wat tot hede nog…

Trump kry groot vrywillige steun vir 2020

President Donald Trump van Amerika en die Republikeinse Party is reeds besig om gereed te maak vir die presidentsverkiesing in 2020. Die president het begin met ’n toer deur die…

Franse wil groot instansies belas

Die Franse Minister van Ekonomies Sake, Bruno Le Maire, het gesê Frankryk gee die Europese Unie tyd tot Maart 2019 om na vore te kom met ’n ooreenkoms om VSA…