Twee onderwysers geskors
Twee onderwysers is gearresteer nadat hul onderskeidelik 2 jaar en 8 jaar onderrig gegee het met vals sertifisering van hul kwalifikasies. Rose Khuzwayo (48) en Nonjabulo Bahle Mabuza (31) het…
Twee onderwysers is gearresteer nadat hul onderskeidelik 2 jaar en 8 jaar onderrig gegee het met vals sertifisering van hul kwalifikasies. Rose Khuzwayo (48) en Nonjabulo Bahle Mabuza (31) het…
Suid Afrika is fisies bankrot en die land se sokker vereniging steier voort met bewerings van omkopery sedert die 2010 Wêreld Beker reeks, maar sien kans om in 2019 die…
Onbevestigde berigte is die afgelope naweek ontvang dat ontevredenheid van Eskom werkers besig is om die kragvoorsiener te saboteer. Die ontevredenheid by sekere werkers is klaarblyklik die rede waarom Eskom…
Carltonville landdros in hof Die 49-jarige landdros van Carltonville sal vandag in die hof verskyn nadat hy twee aangeklaagdes genader het met ‘n versoek dat hy die sake teen hul…
Oud-regter Dikgang Moseneke se uitlatings dat Zuma ‘n “lomp dwaas” is het Umkhonto we Sizwe (MK) se Carl Niehaus genoop om die regter te waarsku. Hy sê die regter beswadder…
Minister Tito Mboweni het Evkom aangeraai om na die geld markte te gaan en geld te “leen” of te genereer om hul skuld van bykans R420 miljard te diens….
Die Kaap se water krisis is tydelik afgewend en nou is dit die Gauteng wat ‘n water en riool krisis in die gesig staar. Die probleem lê nie alleen by…
Kan daar nog iets goeds kom binne die party politieke stelsel van Suid Afrika? Patricia de Lille meen so, aangesien sy haar party se naam “Good”. gedoop het. Sy het…
Met sowat 7 miljoen mense wat HIV-positief is, word dit die land met die hoogste aantal besmettings ter wêreld beskou. In die afgelope week het politieke leiers, geneeshere en wetenskaplikes…
Die Ford Ecosport is sekerlik een van die gewildste Ford produkte op ons land se paaie en daar is vier verskillende modelle beskikbaar. Waar jy jou ook al mag bevind,…
Die voormalige president van Amerika, George H.W. Bush, is Vrydag in die ouderdom van 94 jaar oorlede na ’n leeftyd van openbare diens. Die voormalige president sal onthou word vir…
Alhoewel die Amerikaanse deelstaat Alaska gewoond is aan aardbewings wat dikwels voorkom, het die afgelope naweek se skudding wat 7,0 op die Richterskaal geregistreer het, tot groot ontwrigting gelei. Di…
’n Yskoue atmosfeer heers onder die G20 Beraad se leiers vanweë die internasionale spanning wat tussen verskeie lande heers. Talle afgevaardigdes het die Kroonprins van Saoedi-Arabië ’n koue skouer gegee…
Die afgelope weke het die inwoners van Parys gewoond geraak aan die deurlopende gesig van “geel baadjie” betogers wat in die strate van die hoofstad hul ontevredenheid uitblaker. Die betogers…
President Donald Trump van Amerika het voor die aanvang van die G20 Beraad in Argentinië bekendgemaak dat hy die afspraak met die Russiese president, Vladimir Poetin, gekanselleer het. Die president…
Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland kon nie die opening van vanjaar se G20 Beraad in Argentinië bywoon nie. Die vliegtuig waarmee sy onderweg was na die beraad, moes uiteindelik omdraai,…
Jare van konflik en geweld in Sentraal Afrika Republiek en die onkundigheid om voedsel te produseer, is die hoofrede waarom die kinders van die land vandag ’n krisis van oorlewing…
Nuutste kommentaar