Motor rubriek – Lexus ES250 EX
Die Lexus staan sy skoene behoorlik vol in die luukse motor klas. In besonder die ES 250. Die afwerking daarvan getuig van goeie smaak en die bak vorm van hierdie…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die Lexus staan sy skoene behoorlik vol in die luukse motor klas. In besonder die ES 250. Die afwerking daarvan getuig van goeie smaak en die bak vorm van hierdie…
Dit blyk dat die regering bereid is om met die Khoisan te gesels oor selfbeskikking, maar nie bereid is om dieselfde pad te loop met die Boere Afrikaner nie. Volgens…
Die Gauteng se LUK van onderwys, Panyaza Lesufi, wil wegdoen met aparte matriek eksamens en wil ‘n enkel eenvormige eksamen daarstel vir privaat en openbare skole. Opvoedkundiges sal graag wil…
Sewentien van die 67 vakke in die matriek eksamen van 2018 se punte is opwaarts aangepas en elf vakke se punte is afwaarts aangepas . Dit beteken 25 % van…
‘n Protesganger met ‘n oranje T-hemp aan en die woorde”KILL ALL WHITE PEOPLE” daarop is tydens ‘n TV onderhoud Vrydag op sosiale media geplaas. Volgens die Inwoners vereniging van Clifton…
Die jaar 2018 het sy hoogtepunte gehad vir die Boere-Afrikaners, maar daar is ook die laagtepunte gewees wat ons volk onrustig stem. Die agteruitgang van die eens vooruitstrewende Republiek van…
Ruim 180 jaar na die Slag van Bloedrivier staan die Boere Afrikaner volk voor een van sy grootste uitdagings. ‘n Kommunistiese regering gaan in hierdie jaar uitvoering gee aan hul…
Tonne goud wat onwettig gemyn is, het uit Suid-Afrika gegaan deur smokkelaars tydens die Staatskaping tydperk. In die tydperk 2012 tot 2015 is meer as 34 metrieke ton goud na…
“Ek wil nie sien dat julle kinders vir ’n witman werk nie, en ons wil ook nie dat julle moet sê ’n witman is julle medisyne nie”, is die woorde…
Derduisende Serwiers het hulle woede getoon in die afgelope vier weke waartydens onophoudelike betogings gehou is in Belgrade teen die land se president . President Aleksandar Vucic word deur die…
Minstens 40 terroriste is deur die Egiptiese weermag gedood in drie verskillende aksies die afgelope paar dae. Die inligting is deur die land se Minister van Binnelandse Sake bekendgemaak gedurende…
Die Siriese weermag van president Assad het die afgelope naweek die sleutel dorp van die Koerde binnegedring in reaksie op die VSA se onttrekking uit die land. Die Siriese magte…
Die persoonlike inligting van honderde mense in Noord-Korea is glo bekend nadat kuberkrakers ingebreek het en die inligting gesteel het. Die geklassifiseerde data wat uitgelek het, kan glo belangriker persone…
Die Liefdadigheidsorganisasie Proactiva Open Arms was die enigste instansie wat gesorg het dat ’n vaartuig met onwettige immigrante aan boord ’n hawe kon binnegaan. Onder die sowat 300 onwettige immigrante…
Die eienaar van Tesla Motorvervaardiger, Elon Musk, het die regter in Los Angeles versoek om die lastersaak van die Brit, Vernon Unsworth, teen Musk te skrap. In ’n woordestryd met…
Grond diefstal wet voorgelê Die Minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, is gekritiseer vir die voorlegging van die wet op gronddiefstal tydens die fees tydperk. Partye het 60 dae tyd…
Teen die tempo wat ANC “staatmakers” nou sterf, gaan die plaaslike regerings en die staat baie geld kos. Elke ANC lid wat nou afsterf word beskou as ‘n “struggle hero”…
Die laer oliepryse kan noodsaaklike verligting bring vir motoriste in 2019. Dramatiese afplatting van die olieprys in die afgelope tyd kan aansienlike verlaging teweeg bring in die brandstofprys. Daar word…
Tito Mboweni het na ‘n besoek aan die Johannesburgse middestad verklaar dat die strate vuil en ‘n verleentheid is. Hy vergelyk Kigali, die hoofstad van Rwanda, se strate met die…
Die Departement van Korrektiewe Dienste het blits besoek afgelê by fasiliteite, onder andere by die Leeukop gevangenis. Tydens die ondersoeke is beslag gelê op smokkel goedere, dwelms en wapens. Die…
Die Benoni meer se damwal het krake ontwikkel wat gelei het tot die sluiting van Bunyan- en Tom Tones strate in Benoni. Water word tans uit die dam gepomp om…
Die ANC regering van Cyril Ramaphosa sal baie jammer wees as hulle sou besluit om die grond van ’n boer van Oos-Transvaal sonder vergoeding te neem. Die boer wat verkies…
Ma Jian was in ’n posisie om uitermatige groot bedrae omkoopgeld te ontvang, waarvan die grootste bedrae afkomstig was van die miljardêr, Guo Wengui. Ma Jian, een van die mees…
Die Russiese President Vladimir Putin het in ’n TV onderhoud gesê sy land staan gereed met sy nuwe soort wapen wat nie deur sy vyandelike magte afgeskiet kan word nie….
President Donald Trump van Amerika wil maar nie bes gee oor die grensmuur met Meksiko nie, en het gereageer op die Demokrate se uitlating dat hy die grensmuur moet vergeet….
Senator Rand Pauls van die Republikeinse Party het die kritici se monde gesnoer toe hy tydens ’n TV onderhoud verduidelik het waarom die present soldate uit Sirië en Afghanistan onttrek….
Walter Arizala die leier van die verswakte FARC rebelle vegters in Columbië is gedood deur die Weermag soldate tydens ’n skermutseling. Die FARC het twee jaar gelede die wapen neergelê…
Terwyl opposisielede in hulle duisende bymekaar gekom het om te protesteer teen die Eerste Minister, Viktor Orban, se hervorming in arbeidswette, gaan die rgering onverpoos voort met sy heropbou program…
Afrika moet bevry word van geweld Die Anglikaanse aartsbiskop, Thabo Makgoba, het die vlak van geweld veroordeel en gesê dat SA nie vorentoe sal beweeg solank die Afrikaan se instink…
Die jaar 2018 is gekenmerk deur politieke huwelike wat net so vinnig op egskeidings en tot bitter binne gevegte gelei het. Die EFF het verskeie kere met die DA hande…
Die Pad Verkeers Bestuur Maatskappy het ‘n voorstel gemaak dat motor bestuurders elke 5 jaar moet gaan vir ’n hertoets. Dit word oorweeg weens die groot aantal sterftes op die…
Gedurende die eerste helfte van die Desember vakansie is verby, en die belofte van die regering en sy verkeersowerhede van goed georganiseerde wetstoepassing het dadels van gekom. Tot die dag…
Dit het slegs tien jaar geneem vir “opkomende boere” om die Lipton teeplaas in die grond te bestuur. In 2006 is die Sapekoe Teeplaas naby Tzaneen deur die ANC oorgeneem…
Die voormalige Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, sê haar nuut gestigte politieke party het reeds die steun van 600,000 kiesers. Waarnemers sê dat dit onwaarskynlik is dat sy binne drie…
Die regering van Namibië raak toenemend bekommerd oor die wisselende neigings van die Suid-Afrikaanse Rand wat tot die afgelope 25 jaar ook die land se betaalmiddel is. Die regering ondersoek…
In sy jaarlikse perskonferensie in Rusland, het die president, Vladimir Poetin, gewaarsku dat ’n kern-oorlog in 2019 wel ’n moontlikheid is. Meningsvormers sê egter die president se jongste perskonferensie verskil…
Die Duitse tydskrif, Der Spiegel is in omstredenheid gedompel nadat bevind is dat een van sy belangrikste joernaliste talle berigte geplaas het wat hy uit sy duim gesuig het. Dit is…
Ondanks Europa se inspuitings van miljoene euro in die situasie van sogenaamde immigrante in Libië het niks verbeter nie. In ’n verslag van die Verenigde Nasies word bekendgemaak hoe ’n…
’n Reuse krater, gevul met ys, is dur die kamera van Mars Express gefotografeer en na die aarde gesein. Die reuse ys krater is sowat 82 kilometer in deursnit en…
Politieke leiers aan die linkse spektrum in Vlaandere is bekommerd dat die Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) wat die grootste politieke party in België is, met die komende verkiesing in 2019,…
Jürgen Stock, die hoof van Interpol, het die afgelope naweek gewaarsku dat talle lande, veral in Europa, blootgestel is aan hernude terroriste aanvalle in 2019. Hy sê ’n nuwe vlaag…
Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr, Elon Musk, se ruimte sendings het nog ’n mylpaal bereik toe sy SpaceX ’n Amerikaanse militêre navigasie satelliet, met ’n besonder kragtige vermoë, die lugruim ingestuur…
Die sogenaamde sanger, Chris Chameleon, word deesdae deur duisende mense beskou as ’n bedrieër, onrus stoker, verdeler van familiebande en boonop ’n persoon met bedenklike gedragspatrone. Aanvanklik het Chameleon op…
ANC moraliteit Beide Jacob Zuma en Malusi Gigaba is deur takke genomineer vir parlementslede in 2019. ‘n Politieke ontleder sê dit sal “slegte nuus” wees vir die ANC as Zuma…
Die Maatskappye en Intellektuele Eiendoms Kommissie (CIPC) het ‘n kennisgewing aan die SABC uitgereik waarin gevra word dat die uitsaaier moet verduidelik hoekom daar nie aanvaar moet word dat hul…
Media berigte het begin spekuleer dat ‘n konsortium beleggers bereid is bykans R21 miljard te “leen” aan SAL, maar teen ‘n 51% belang in die entiteit. Fly Modern Ark en…
Evkom het aangekondig dat hul uitvoerende personeel van 21 tot nege verminder het in ‘n poging om hul salaris uitgawes te besnoei. Ekonome meen dit het hul 24 jaar geneem…
n Onvoorsiene tsoenami in die seestraat van Soenda tussen die eilande Java en Soematra het die dood van minstens 281 veroorsaak. Reddingswerkers meen die dodetal gaan nog verder styg en…
Die Koreaanse motor vervaardiger, Hyundai het ‘n bykomende sport nuts voertuig in SA bekendgestel. Dit staan bekend as die Kona en ‘n 2 liter kragbron is gepas. Die Kona en…
Met die Suid-Afrikaanse ekonomie wat nie eers in staat is om onder die huidige bedeling met 1% te groei nie, sal die Minister van Finansies se nuwe planne ook misluk….
Nuutste kommentaar