Daily Archives: November 30, 2018

Prikkel:  Die begrafnis koste!

Enkele nuusberigte oor ons land se ekonomie is so erg dat ‘n mens wonder of jy reg geluister het. In ‘n onlangse berig is gemeld dat staatsbegrafnisse vir drie vooraanstaande…

ANC skors burgemeester

Die burgemeester van Stutterheim, ene Pateka Qaba, is geskors deur sy party na geweldadige proteste in die dorp waartydens die munisipale gebou en ‘n kliniek afgebrand is. Waarom daar toegesien…

Stem sonder adres!

Nuwe wetgewing bepaal dat kiesers wat op die kiesersrol is sonder ‘n adres wel volgende jaar mag stem in die ANC verkiesing. Al wat nodig is, is dat so ‘n…

US onttrek uitnodiging van akademici

Die Universiteit van Stellenbosch het die uitnodigings van sewe akademici verbonde aan drie Israeli Universiteite, terug getrek. Druk vanaf 18 groepe teen die teenwoordigheid van die Israeli’s het gelei daartoe…

EFF en DA se konkoksie

Gerugte doen lankal die rondte dat die EFF gebaat het vir die tydperk van “samewerking” met die DA onder Herman Mashaba in Johannesburg. Dit blyk nou dat die motor vloot…

Anglo American en gronddiesftal

Anglo American(AA) het nou ook tot die grondgryp kwessie toegetree met die opskrif dat hul ‘n positiewe bydrae wil maak tot die saak. Benewens die land se pogings tot sogenaamde…

Transnet eis teen Molefe

Vir ’n eerste keer het Transnet regstappe ingestel teen die voormalige uitvoerende hoof, Brian Molefe. In die dagvaarding wat uitgereik is teen Molefe, Anoj Singh en Regiments Capital, word die…

Eskom diens koste verdubbel

Die beweerde swaar diens koste wat verdubbel het binne die bestek van ’n enkele jaar, wat tot R45 miljard geklim het is die rede waarom Eskom as kragvoorsiener misluk. Met…

Georgië kry eerste vroulike president

Die voormalige Russiese satellietstaat, Georgië, wat na bloedige stryd teen Rusland, sy vryheid herwin het, het pas sy eerste vroulike president verkies. Sedert 2014 kies die land se stemgeregtigdes hul…

Vervaardiger moet WO 2 werkers betaal

Die hoogste hof in Suid-Korea het beslis dat die Japanse motorvervaardiger, Mitsubishi, sy werkers uit Suid-Korea gedurende die Tweede Wêreldoorlog moet vergoed omdat hulle gedwing was om werk te doen…

EU plan teen klimaat verandering

Die Europese Unie het op die vooraand van die beraad oor klimaatsverandering sy plan bekendgemaak hoe Europa gaan bydra tot die bestryding van klimaatsverandering. Europa sal volgens die EU plan,…

Australië se grootste Friesbees

Die groot bees wat Knickers gedoop is, het normale grote ouers, naar sy groot liggaam, wat ietwat abnormaal groot is, het hom byna in die slagpale laat beland. Die dier…

VSA en Britte kry belangrike ooreenkoms

Die Verenigde State van Amerika en die Britse regering het ooreengekom oor ’n reisplan tussen die twee lande tot beide se voordeel. Die ooreenkoms is getref uit vrees dat die…

Oekraïne vra hulp teen Rusland

Die president van die Oekraïne, Petro Porosjenko, het by Navo aangeklop om hulp en steun teen die aggressie van Rusland nadat die twee lande in konflik gekom het oor see-grense….