ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 29, 2018

Konstitusionele Hof sal besluit of ouers mag tug

Die Konstitusionele Hof sal vandag, 29 November 2018, besluit of dit wettig is dat ouers “redelike straf” mag toedien wanneer hulle kinders dissiplineer.  Dit volg na ‘n 2017 Hoë Hof…

Regsfirma skerm vir Ramaphosa fondse

Die regsfirma, Edelstein, Farber en Grobler , ontken dat hul opgetree het as tussengangers tussen Bosasa en die ANC president Cyril Ramaphosa. Die trust rekening by die regsfirma was gestig…

NVG trek Estina saak terug

Die Nasionale Vervolgings Gesag (NVG) het die hoogs-aangeskrewe Staatskaping saak teen die Gupta familie van die Estina melkery projek, terug getrek. Dit is gedoen weens ‘n gebrek aan inligting vanuit…

Gigaba en Brown moet vervolg word

Die Parlement se Openbare Ondernemings Kommitteer het die Staatskaping verslag rondom Evkom eenparig aanvaar. Die vorige ministers van Openbare Ondernemings, Lynne Brown em Malusi Gigaba, word uitgewys as grof nalatig…

Swart Vrydag vs Wit Saterdag

Die verbruikers van die land was die afgelope naweek weer vasgevang en meegesleur deur die Swart Vrydag histerie. Miljoene rand het van hand verwissel in slegs ‘n paar uur.  Vele…

Eskom en Transnet base moet getuig

Die parlementêre komitee oor openbare ondernemings het in sy finale verslag aanbeveel dat  die bewerings en beskuldigings van staats kaping in Eskom en Transnet verder gevoer moet word. Voormalige hoofde,…

Gupta’s was Zuma se baas

Die voormalige Minister Ngoako Ramatlhodi sê die notules van die NVG se vergaderings sal bevestig dat verskeie hooggeplaastes in die ANC vir Jacob Zuma gewaarsku het oor sy verhouding met…

Verkenners maak nuwe bestuur bekend

Die tweejaarlikse nasionale kongres van die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het plaasgevind op Saterdag 17 November 2018. Die kongres het plaasgevind by die Marble Hall buiteklub, met die Marble Hall verkenners…

Ontsnapte leeus soek mense as prooi

Kommer is uitgespreek dat die leeus wat in Julie vanjaar ontsnap het nou begin het om te jag op mense as hulle prooi. Die eerste aanval op mense deur die…

G20: Trump-Poetin gesprek dalk afgestel

Die beoogde samesprekings tydens die G20 Beraad in Argentinië tussen die twee presidente, Donald Trump van Amerika en Vladimir Poetin van Rusland, is waarskynlik van die baan. Di Amerikaanse president…

Republikeine verhoog meerderheid in Senaat

Die Republikeinse kandidaat, Cindy Hyde-Smith, het die verkiesing in die deelstaat Mississippi gewen en daarmee ’n nuwe rekord opgestel. Cindy Hyde-Smith se rekord sal lank onthou word omdat dit die…

VN lewer tonne voorraad aan Venezuela

Di leë rakke van apteke sal eersdaags weer voorraad dra nadat die Verenigde Nasies ’n besending mediese voorraad na Venezuela versend het. Sowat $10 miljoen se noodvoorraad is gestuur om…

Nuwe middel teen kanker geregistreer

’n Nuwe middel, Vitrakvi, is geregistreer vir die behandeling van kanker, en die Amerikaanse Departement van Gesondheid het die Duits vervaardigde produk goedgekeur. Di twee maatskappye, Loxo en Bayer het…

Stryd teen klimaatsverandering verlore

Die stryd om klimaatsverandering te stuit en selfs om te keer, blyk ’n futile oefening te wees aangesien dit reeds te laat is om die “gering” poging van die Parys…

Vlaams Belang grootste party

Alhoewel die nasionalistiese volksparty, Vlaams Belang, die grootste politieke party in die Oos-Vlaamse gebied van Denderleeuw, is die ander politieke partye onwillig om in koalisie met hulle te gaan. Vlaams…

rolex replicas for sale