ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 28, 2018

Hoë profiel korrupsie sake “vertraag”

Die Portefeulje Kommitteer oor Polisie aangeleenthede het hul kommer uitgespreek rondom die tyd wat dit neem om korrupsie sake af te handel. Hoë profiel sake sleur reeds agt jaar en…

Porterville plaas aanval skok

‘n Plaasaanval in Porterville distrik op ‘n boer en sy vrou die afgelope Sondag-nag,  is ses weke gelede voorafgegaan met graffiti op die plaas voordeur. Met die woorde “Kill the…

Belasting gaan in rook op

Volgens die Tabak Instituut van SA (Tisa) verloor die land jaarliks R8 miljard aan belasting weens die toename in die verkoop van onwettige sigarette. Die verkope hiervan het sedert Julie…

SAL verskaffers eis vroeër betalings

Maatskappye wat kontrakte het met SAL het hul betalings terme verminder na sewe dae in plaas van een-en-twintig dae soos dit voorheen was. Dit word gedoen uit vrees dat die…

Mantashe verdedig Duarte

Gwede Mantashe, wat namens die ANC getuig voor die Zondo kommissie, het ‘n beroep op Barbara Hogan gedoen om haar bewerings, dat Jesse Duarte betrokke was by die staatskaping, terug…

Bankrot SAL bedel al weer

Die bankrot lugredery, SAL, sal glo R16,7 miljard benodig van die regering wat of ’n lening moet toestaan of waarborge moet verskaf teen Maart 2019 as hulle in die bedryf…

Zuma moet Nkandla skuld betaal

Volgens ondersoeke wat gedoen is, en in die media verskyn het, sal die skuldlas van Jacob Zuma by die gelikwideerde VBS Mutual Bank seeds  betaalbaar wees. Zuma het ’n bedrag…

General Motors sluit vyf fabrieke

Die Amerikaanse voertuigvervaardiger, General Motors, wil met ’n herstrukturering teen die einde van 2020 sowat $6 miljard bespaar deur honderde werkers af te lê. Die vervaardiger wil 15% van sy…

Franse politikus dalk kommunistiese spioen

’n Senior administrateur in die Franse Senaat is gearresteer op aanklag van moontlike spioenasie vir die regering van Noord-Korea. Die Fransman word daarvan beskuldig dat hy sensitiewe inligting aan Pyongyang…

Karavaan immigrante kry teenstand

Sowat 42 onwettige immigrante wat probeer het om deur te breek na die VSA, is deur die Amerikaanse polisie in hegtenis geneem is verkeer in aanhouding. Die Trump-regering het weer…

Rusland tart Belgiese regering

Die Russiese Weermag is nie net besig om in die Oekraïne spanning te veroorsaak nie, maar het ook begin om die Belgiese regering se geduld te beproef. Die afgelope week…

Dosyne walvisse op strand uitgespoel

Op ’n afgeleë strand van Nieuw-Seeland het minstens 145 loodswalvis karkasse uitgespoel, en almal is dood omdat hulle te laat ontdek is. Die walvisse, wat verwant is aan die dolfyn,…

Mugabe se gesondheid knak

Die voormalige diktator en president van Zimbabwe, Robert Mugabe, se gesondheid het skerp verswak en hy was die afgelope week in Singapoer vir behandeling. Berigte lui dat die 94-jarige Mugabe…

Merkel tereggewys oor nasionalisme

’n Voormalige adviseur van die Amerikaanse Wit Huis, Dr. Sebastian Gorka, het die Bondskanselier van Duitsland tereggewys oor haar uitlating oor wêreldwye immigrasie wat kwansuis oral aanvaar word behalwe in…

rolex replicas for sale