ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 27, 2018

Nuusflitse

SABC en die nuwe SA Terwyl die SABC opnames gemaak het tydens die Zondo kommissie sittings het “iemand” toerusting van die SABC gesteel. Die polisie het bevestig dat hul die…

Wenkbroue lig oor Matjila skielik bedank

Na ’n reeks verduidelikings en ontkennings het Dan Matjila bedank as Hoof uitvoerende beampte van die Public Investment Corporation (PIC). Die korporasie is die afgelope tyd in die kollig rondom…

Buiteband-bende slaan weer toe

Reiger Park aan die Oos-Rand is “gesluit”. Alle toegangspaaie is versper met die tradisionele brandende buitebande,  klippe en houtstompe. Die gemeenskapsforum het verklaar dat die mense gemarginaliseer is en dat…

Bek geveg Gordhan vs EFF brei uit

  Na weke se swye het Cyril Ramaphosa uiteindelik tot Pravin Gordan se verdediging toegetree en gevra dat ander by hom moet aansluit en Gordan steun. In ‘n gesprek by…

Moyane kry klap van Hof

Die Konstitusionele Hof  het Tom Monyane se aansoek dat die Nugent Kommissie van Ondersoek se aanstelling heroorweeg en tersyde gestel moet word, van die hand gewys. Sy hofsaak spruit onder…

Discovery – die rassiste

Discovery se besluit om slegs aandele aan swartmense beskikbaar te stel, is ’n baie sterk bewys dat hierdie maatskappy rassisties en anti-blank is. Hoe blankes dit nog oor hulle gewete…

Deur my lens

Dit lyk vir my maar verspot om te dink jy kan mense verantwoordelik hou om terugbetalings te maak as hulle staatsfondse roekeloos spandeer. Hoe betaal iemand R5 miljoen terug aan…

Wêreld Nuusflitse – 27 November

VSA Demokrate in die VSA het President Trump gekritiseer omdat hy toegelaat het dat die polisie traangas gebruik om onwettige immigrante te keer wat die land onwettig wou binnegaan, maar…

Ruimtereis na Mars voltooi

Nasa se ruimtetuig, InSight het Maandagaand op die Rooi Planeet Mars suksesvol geland na ’n reis van 485 miljoen kilometer. Die reis wat teen ’n gemiddelde spoed van bykans 10,000…

VSA sluit Meksiko grens

Terwyl duisende onwettige immigrante vanaf Sentraal Amerikaanse state te voet in ’n karavaan formaat na die VSA gestap het, was die Amerikaanse regering verplig om die grens met Meksiko te…

Hewige aardbewing skud Iran

In Iran het ’n hewige aardbewing wat 6,4 op die Richterskaal geregistreer het, honderde mense ontwrig in die westelike gebied van die land. Die skudding waarvan die middelpunt sowat 10…

Rusland bombardeer op Oekraïne

Die Russiese Weermag het drie skepe van die Oekraïne in beslag geneem is die Swart See en verskeie manskappe is gewond in die proses. Die Oekraïnse Vloot woordvoerder het bevestig…

Immigrante: Krisis oor VSA-Meksiko grens

Die nuutverkose regering van Meksiko en die Amerikaanse regering van President Donald Trump is in ’n dispuut gewikkel oor die verblyf van onwettige immigrante wat na die VSA wil gaan….

Moslems opgeroep teen VSA

Die Iranse President Hassan Rouhani het ’n oproep tot alle Moslems gedoen om saam te staan teen die Verenigde State en Israel asook om hulle teen Saoedi Arabië te verset….

Brexit ondersteuners sal weer wen

Die Britse kiesers sal weer ten gunste van uittrede uit die Europese Unie stem indien ’n tweede referendum gehou sou word. Dit is die mening van ’n senior parlementslid van…

Suid-Korea se skenking aan Zimbabwe

Die regering van Suid-Korea het die afgelope naweek sy gesindheid teenoor Zimbabwe getoon met ’n skenking van goedere ter waarde van $130,000. Die skenking aan die Ministerie van Buitelandse Sake…

Ebola versprei na babas

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het ’n ernstige waarskuwing gerig oor die uiters gevaarlike situasie wat besig is om te ontstaan met die verspreiding van die Ebola virus. Die eerste…

rolex replicas for sale