Daily Archives: November 26, 2018

Duisende by FNB stadion in gebed

Vit die tweede jaar het mense gestroom na die FNB stadion waar gebede opgegaan het om t vra vir die beeïndiging van die geweld en korrupsie in die land. Na…

Vrystaat universiteitsraad gee in

Die Universiteit van die Vrystaat het goedkeuring gegee dat die standbeeld van pres. Marthinus Steyn verwyder word van die kampus aangesien dit die universiteit se visie vir die toekoms beter…

Dlamini en Malema verbied media

Die minister verantwoordelik vir vroue, Bathabile Dlamini het NCA se fotograaf en verslaggewer verbied om haar 16 dae aktivisme program se loodsing te dek. Slegs die SABC is toegelaat.  Intussen…

ANC se vermorsing van geld

Die Ouditeur-generaal het bevind dat die regering op nasionale, provinsiale en plaaslike regerings vlak ten minste R296 miljoen vermors het die afgelope vyf jaar. Ongemagtigde, onreëlmatige, vrugtelose en verkwistende uitgawes…

Dubbele standaarde by SAPD

‘n Aanval op dokters kwartiere, waar daar geen persoon gedood is nie, lei tot ‘n R100,000 beloning deur SAPD vir inligting oor die aanvallers. Plaasaanvalle  waar mense vermoor, gemartel en…

Motor rubriek – Ford Figo Trend sedan

Ford se ingenieurs in Indië het dit goed gedink om die Figo op te gradeer. Die heel nuutste voertuig het verskeie veranderings onder gaan. Van die belangrikste veranderings is sekerlik…

Twee ministers oorleef wonderbaarlik

President Cyril Ramaphosa het waarskynlik gesteier toe die druk op hom verhoog het om nie ontslae te raak van twee ministers wat volgens politici nie meer in die kabinet behoort…

Nadraaie van Swart Vrydag

In die Amerikaanse staat Alabama het ’n skieter tientalle mense by ’n winkelsentrum gewond wat besig was met die sogenaamde winskopies van Swart Vrydag. In Brittanje het honderde mense hulle…

Spanje laat vaar veto vir Brexit

Die sosialistiese regering van Spanje het sy dreigement laat vaar om die EU se ooreenkoms met die Verenigde Koninkryk te veto ter wille van Gibraltar se inwoners. Dit volg nadat…

Opstande in Europa oor brandstofprys

Die opstand in Parys oor die stygende brandstofprys het in geweld ontaard toe honderde “Geel baadjie” optoggangers in die strate van die hoofstad hulle frustrasie uitbasuin het. Meer as 3,000…

Trump staan vas oor onwettige immigrante

’n Groep van 150 onwettige immigrante het met wit vlae omhoog, weggebreek van die karavaan waarby sowat 6,000 stappers onderweg is na die Amerikaanse grens met Meksiko. Met hulle wit…

Swede nog sonder regering

Uit Stockholm in Swede word berig dat die land steeds sonder ’n regering is na tien weke verby gegaan het sedert die verkiesing. Die hoof van die Senter Party, Annie…

Columbië beskerm Venezuela vlugtelinge

Meer as 40 vroue van Venezuela is gedwing om “seksuele werk” te doen nadat hulle weggevoer is by die grens met Columbië. Die vroue is weggeneem na die stad Bogota…

Amazon werkers staak op Swart Vrydag

’n Duitse Kandels Unie Verdi het ’n staking begin by een van die Amazon sentrums vir een van die besigste dae, Swart Vrydag. Die Amazon werkers wou met die staking…

Spanning verhoog – Kosovo vs Serwië

Die president van Serwië beskuldig Kosovo dat hy besig is om sy veiligheidsmagte te mobiliseer in die noordelike gebied wat hoofsaaklik deur Serwiërs bewoon word. Die Europese Unie (EU) het…