ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: November 21, 2018

Duitsland klap ANC onderstebo

Europa het sy deure oopgemaak maar EU handelsvennote konsessies voordat hulle beleggings in Suid-Afrika gaan maak. Hiervan is die belangrikste dat Duitsland nie in Suid-Afrika sal belê solank as wat…

Valke ondersoek 311 sake van munisipaliteite

Die Departement van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake het bevestig dat daar 311 sake ondersoek word rondom munisipaliteite. Daar is tans 98 sake in die hof, 178 wat ondersoek word…

IMF sê herstel vervaag

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het verklaar dat die aanvanklike optimisme oor ekonomiese groei in Suid Afrika besig is om te vervaag. Staats entiteite soos Evkom en SAL word genoem…

Grondgryp leuens of diskriminasie

Met die Duitse President, Frank-Walter Steinmeier, op besoek in SA het die ANC president weereens gelieg en gesê dat daar nie grond diefstal sal plaasvind nie. Hy gaan voort deur…

Ramaphosa se beloftes

Van die “beloofde “  R290 miljard beleggings wat tydens Ramaphosa se beleggings konferensie aangekondig is, blyk dit dat meer as R95 miljard reeds in ooreenkoms was voor 2018. Van die…

Evkom en fase 8 beurtkrag

Die Elektrisiteitsvoorsiening Kommissie , of te wel Evkom,  het aangekondig dat die fase 8 beurtkrag wat hul afgekondig het,  nie “rede is vir paniek” nie.  Die skedule sal toelaat dat…

Top ANC man moet tronk toe

John Block, vorige swaargewig in die ANC, se aansoek om appel teen sy vonnis is deur die Konstitusionele Hof van die hand gewys. Hy is skuldig bevind aan bedrog asook…

Ramaphosa dalk korrup

Politieke waarnemers in Suid-Afrika het die wenkbroue gelig toe Cyril Ramaphosa eers beweer het dat die R500,000 betaal is vir werk wat sy seun gedoen het. Toe slaan die ANC…

Gordhan: EFF steek iets weg

Minister Gordhan het skerp gereageer op ’n aanval van ’n EFF leier s bekledings buite die lokaal van die Zondo kommissie. Die EFF se sogenaamde adjunk-president het ’n beskuldiging teen…

Brasilië oliemaatskappy kry nuwe hoof

Die nuut verkose president van Brasilie, Jair Bolsonaro, wat in Januarie ingehuldig word, het in ’n volgende skuif om die land se korrup[sie te beëindig, ’n nuwe hoof aangewys vir…

Wit Huis herstel CNN joernalis se regte

Kort nadat die Amerikaanse hof beslis het dat die onbeskofte joernalis van CNN weer toegelaat moet word tot die Wit Huis, het nuwe maatreëls in plek gekom om soortgelyke optrede…

Nissan aandele stort na benede

Die voorsitter van die Japanese voertuig vervaardiger, Nissan, is in hegtenis geneem, en het die maatskappy se aandele op die beurs na benede laat stort. Die Brasiliaans gebore uitvoerende hoof …

Honderde varke kom om in brand

’n Brand wat by ’n vark plaas in die westelike deel van Duitsland uitgebreek het, het die dood van meer as 1,700 varke ’n Polisie woordvoerder sê die rede waarom…

Duitsland wil Siriërs terugstuur

Die Minister van Binnelandse Sake in Duitsland oorweeg dit om die onwettige immigrante en asielsoekers in die land wat hoofsaaklik uit Sirië afkomstig is, terug te stuur. Hy sê die…

 Sjinese hotelle nie juis higiënie

Die sosiale netwerk het die afgelope weke gegons oor die bedenklike higiëne by sommige hotelle in Sjina. Verskeie hotelle het hulle verskonings aangebied maar een het gereken die beskuldiging is…