Daily Archives: November 20, 2018

Toordokter RAMAJA

Dit blyk dat Glynis Lynne in 1976 ‘n vergesig gehad het met haar liedjie “Toordokter Ramaja”, want na bykans 40 jaar later verskyn daar ‘n “toordokter” uit Afrika op die…

Oud SABC baas verloor appel

Die Konstitusionele Hof het Hlaudi Motsoeneng se aansoek om appel afgekeur.  Hy word nou persoonlik verantwoordelik gehou vir die regskoste rondom die verbanning van die vertoning van sekere proteste voor…

Yskaste raak onklaar

Die Minister van Gesondheid het by navraag in die parlement gesê dat meer as 143 lykshuise se yskaste nie “behoorlik funksioneer” nie terwyl sommiges reeds tien jaar disfunksioneel is. In…

Vervoer van skoliere in die kollig

Die Onderwys Departement van die Wes-Kaap het skole versoek om onwettige vervoer van kinders te rapporteer. Dit volg nadat 12 leerlinge Vrydag beseer is in ‘n voertuig ongeluk. Die voertuig…

Mielie voorraad steeds hoog

Handelaars in Suid-Afrika het reeds kennis gegee dat hulle gesamentlik sowat 270,000 ton mielies gaan uitvoer vir die tydperk Oktober tot Desember vanjaar. Die uitvoer word saamgestel uit ’n totaal…

Binnekort ’n nuwe hoof staatsaanklaer

Die paneel wat gelei word deur die Minister van Energiesake, Jeff Radebe is getaak om onderhoude te voer met aansoekers vir die amp as nasionale direkteur van die openbare aanklaers….

Duitse president vra nuwe begin met SA

Die Duitse president, Frank-Walter Steinmeier, wat Maandag in Suid-Afrika aangekom het vir ’n drie daagse besoek, het gesê dit is tyd om weer opnuut na Suid-Afrika te kyk. Die president…

Brexit: Die rebelle begin steier

Die onversetlikheid waarmee die Britse Eerste Minister, Theresa May, die onderhandelings bestuur het, toon die vrou se gehalte staal waarvan sy aanmekaar gesit is. Aanvanklik het die rebelle in haar…

Meksikane ontstoke oor immigrante

Honderde inwoners van die Meksikaanse stad Tijuana het in opstand gekom teen die aankoms van onwettige immigrante wat oppad is na die Amerikaanse grens. Die eerste groep van onwettige immigrante…

Argentinië: Vermiste duikboot opgespoor

Die wrak van ’n duikboot van Argentinië is na meer as ’n jaar se soektog, uiteindelik gevind met die 44 bemanningslede se oorskot daarin. Die duikboot, ARA San Juan, het…

Chaos in Sri Lanka parlement

Onrus en vuisgevegte, asook die rond slinger van stoele, was die afgelope week aan die orde in die parlement van Sri Lanka. Die parlement het vir twee dae agtereenvolgens ontaard…

Vrede: Jemen-faksies na Swede

Die verskillende faksies wat nou reeds vir jare in bloedige gevegte teenoor mekaar staan in Jemen, het uiteindelik ingestem om ’n eerste poging aan te wend om vrede te bewerk….

AFD kry “vreemde geld”

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD), wat aansienlike steun gekry het in die afgelope verkiesings, word nou daarvan beskuldig dat hy finansiële skenkings vanuit Nederland ontvang het. Die ondersoek na…

Koffie of tee, jou gene sal sê

Is jy moontlik ’n ou verstokte koffie drinker, of verkies jy its uit die teepot, ongeag of dit oggend, middag of aand is? Volgens ’n ondersoek wat in Brittanje gedoen…