Daily Archives: November 19, 2018

Nuusflitse

Elke politikus op sy eie hoop Patricia de Lille het aangekondig dat sy ‘n nuwe politieke party gaan stig wat gerig is op die jonger generasie wat teen korrupsie en…

Beloftes en beloftes

‘n Nuwe voorstel in die Nasionale Gesondheids Versekerings wet is dat mediese fondse verbied moet word sodra die voorgestelde NGV wet geïmplementeer word. Dit blyk die minister van Gesondheid Aaron…

ANC se verkiesings foefies

Die ANC is besig met hul 2019 verkiesings veldtog en die 2de in bevel, David Mabuza, het in OosTransvaal kiesers belowe dat hulle, die ANC, sal sorg dat inwoners ‘n…

Rade onder administrasie

Minstens 24 munisipaliteite is onder administrasie. Dit is die gevolg van  swak finansiële bestuur, die onvermoë om skuld in te voer en algemene onbekwaamheid van amptenary. Plaas hierby die klimaat…

TLU SA nie verras oor Grondgryp planne

Die uitslag van die parlementêre hersieningskomitee om voor te stel dat die land se grondwet gewysig moet word om vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, het nie vir TLU…

Ramaphosa dalk die land se leuenaar?

Die kommunisties gesinde leier van die EFF, Julius Malema, het glo by implikasie gesê die ANC president, Cyril Ramaphosa, moet dieselfde pad gaan as ander leiers wat betrap is dat…

Kubaans opgeleide doktors vir ANC

Die media het in Durban ’n uitnodiging ontvang van die Department Gesondheid om kennis te neem van Kubaans opgeleide doktors wat ou mense besoek. Die oefening is bedoel om Kubaans…

Gaan Ramaphosa self tronk toe?

“As my seun betrokke was by enige onderduimse bedrywighede sal ek hom self polisie toe neem”  Woorde van SA se hoofman.  Die seun het ontken dat hy Bosasa geld ontvang…

Motor rubriek – Suzuki Jimny GLX

Sedert 1984 is die “klein” Suzuki met die “groot” hart ‘n bekende gesig op ons land se paaie. Die eerste reeks het bekend gestaan as die SJ410 en die kragbron…

Kalifornië brande eis nog meer lewens

Die verwoestende bosbrande in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het nou reeds die lewens van minstens 78 mense geëis, en die aantal wat vermis word het gestyg tot meer as ’n…

Argentinië tree op teen terreur voor G20

Argentinië, wat as gasheer land sal optree om die eerste G20 beraad te huisves in Suid-Amerika, het sy veiligheidsmagte ingespan om te verseker dat geen terreur aanval uitgevoer word nie….

Betogers eis Tsjeggiese premier bedanking

Die voormalige sakeman en miljardêr wat tans die regeringshoof van die Tsjeggiese Republiek is, word deur betogers beskuldig dat hy miljoene euro vir homself ingepalm het. Hulle beweer dat die…

VN word verbied in Hongarye

’n Span van die Verenigde Nasies (VN) is toegang tot die grondgebied van Hongarye verbied deur die regering van eerste minister Viktor Orban. Die VN afvaardiging wou ’n besoek bring…

VSA tree op teen Saoedi-Arabië

Die Verenigde State van Amerika het besluit om sanksies in te stel teen minstens 17 mense van Saoedi-Arabië wat klaarblyklik betrokke was by die moord op die joernalis, Jamal Khashoggi….

Wit Huis moet CNN verslaggewer toelaat

’n Regter van die Amerikaanse hof het beslis dat die Wit Huis en president Donald Trump verplig is om die afgesette joernalis, Jim Acosta, van CNN weer toe te laat…

Theresa May, onversetlik oor Brexit

Terwyl ’n stortvloed van hewige kritiek die Britse premier soos ’n emmer koue water getref het, het strydrosse van die Konserwatiewe Party besluit genoeg is genoeg, en in die bres…