ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 12, 2018

Nuusflitse

Tuinroete brande onder beheer Dit blyk dat die vernietigende brande in die George omgewing uiteindelik onder beheer is. Drie weke se brande het meer as 91,000 hektaar grond se plantegroei…

SAKP en VBS Mutual se verbintenis

Die diewe word net meer en meer want volgens media berigte het ‘n vorige senior beampte van VBS bekend gemaak dat ‘n bank bestuurder opdrag ontvang het om R3 miljoen…

Motor rubriek – Mercedes Benz A200 7G-DCT

Mercedes Benz was aanvanklik bekend daarvoor dat hulle baie konserwatief was met die bou van voertuie maar met die aanvraag van moderne bakvorms het hulle met gemak ingeskakel by die…

Transnet eis miljoene Rand

Transnet het Anoj Singh, Phetolo Raosebudi, Garry Pia en Siyabonga Gama gedagvaar vir geld wat deur hul ontvang is vir die opgeblaasde  tender vir die verskaffing van lokomotiewe. Die tender…

Akademici op die soustrein

Salarisse van vise-kanseliers is bekendgemaak met Wim de Villiers van US in die eerste plek met R4,5 miljoen. ‘n Vise-kanselier word wêreldwyd gelyk gestel aan ‘n Hoof Uitvoerende Beampte se…

Mabuza in Rusland vir behandeling

Adjunk-president David Mabuza is in Rusland om mediese behandeling te ontvang vir sogenaamde Vergiftiging wat hy drie jaar gelede opgedoen het.  Sy kantoor ontken egter die berig en meld dat…

Verkragter ontsnap met SAP hulp

‘n Verkragter wat op 28 klagtes van verkragting en moord tereg staan het in Wolmaransstad ontsnap uit aanhouding met die hulp van ‘n oud-polisie beampte. Die polisie woordvoerder het verklaar…

Salmonella vergiftiging in Durban

Twintig mense is gehospitaliseer nadat hul salmonella vergiftiging opgedoen het. Dit blyk dat ‘n plaaslike restaurant die bron van die vergiftiging kon wees met bereiding van ‘n sous waarin rou…

Nampak en Bain

Nampak is besig met groep herstrukturering wat kan lei tot groot werk verliese aangesien die maatskappy beplan om sy besigheid oorsee uit te brei. Wat vreemd is,  is dat Nampak…

Denel baas afgedank

Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel het sy hoof van finansies, Odwa Mhlwana, afgedank nadat hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse. Denel het intussen vir Wim…

Zuma se swart Vrydag

Die vol bank regters in die Hooggeregshof van Pretoria het beslis dat Jacob Zuma self moet betaal vir sy regskoste vir die sake  wat na die hof geneem is oor…

Herdenking van Eerste Wêreldoorlog

Die einde van die Eerste Wêreldoorlog, 100 jaar gelede, is op plegtige wyse herdenk in Parys deur staatshoofde en regeringsleiers vanoor die wêreld, waarvan President Donald Trump, Kanselier Angela Merkel,…

Kalifornië brande eis talle lewens

Hernude brande wat losgebars het in die Amerikaanse deelstaat Noord Kalifornië het die grootste deel van ’n dorp waarin 30,000 mense gewoon het, feitlik geheel vernietig. Minstens 23 mense het…

Britse Vervoer Minister bedank

Di Brits Minister van Vervoer, Jo Johnson, is die derde minister wat uit die kabinet van Premier Theresa May bedank, en sê sy uittrede kom weens die swak Brexit plan…

Stop jou oorlogskepe, sê Sjina

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het gesê die VSA wil nie ’n “Koue Oorlog” beleid begin teen Sjina nie. Minister Pompeo het die versekering gegee aan sy…

Sri Lanka president ontbind parlement

Na weke se mislukte pogings in die parlement van Sri Lanka om ’n Eerste Minister aan te wys, het die land se president ingegryp en die parlement ontbind. President Maithripala…

Meer geld vir Duitse Verdediging

Die Duitse Department van Verdediging gaan miljarde euro meer aanwend in di komend jaar volgens gegewens van di goedgekeurde begroting. Die begroting vir Verdediging is die grootste bedrag toegeken deur…

Poolse hof verwerp linkse aanslag

Pogings van die Poolse burgemeester in die hoofstad Warskou om ’n optog te verbied het misluk toe die nasionalistiese organiseerders die hof genader het. Die regter het die burgemeester se…

VSA: Wat die media nie bekendmaak

Die groot verhaal wat afgespeel het tydens die middel termyn verkiesing in Amerika, word nie dur die media gedra nie, en dui op die eensydigheid waarmee die wereld omgaan met…

Wêreld Nuusflitse – 12 November

Australië Die handels terrorisme om naalde in aarbeie te steek wat aan die publiek verkoop moes word het boere en winkeliers genoodsaak om tonne van die aarbeie weg te gooi,…

rolex replicas for sale